Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
September 04, 2023Indringervis is bron van kosBarend le Roux en Mario Ferreira vertel vir Martelize Brink van die Groenvlei-karpprojek. Elke maand word sowat ‘n ton van indringervis as kos deur Gift of the Givers versprei....more13minPlay
September 04, 2023Danya se klere vir werksoekHaidee Muller-Isaacs gesels met Danya Goosen oor haar Get Ready for Job-inisiatief. Sy sê as jy mooi aangetrek is vir ’n werksonderhoud, dan kry jou selfvertroue ’n hupstoot....more11minPlay
September 04, 2023Musiekterapie vir demensieMusiekterapeut Liesl Henrico praat oor die gebruik van musiekterapie vir mense met demensie....more4minPlay
September 04, 2023S-Korea se plan om geboortesyfer te verhoogSuid-Korea het 'n projek begin waar 100 huiswerkers van oorsee gewerf word om teen sowat R50 000 ‘n maand te werk. Die doel is om die land se geboortekoers te verhoog deur die werklas van paartjies by die huis te verlig. Tans kan jy nie sommer ‘n visum vir dié doel kry nie....more3minPlay
September 01, 2023Rugbylande se kos- en vuurkultuurKoskenner Errieda du Toit gesels oor die vuurkultuur van rugbylande. Almal het ‘n kostradisie om die kole....more19minPlay
September 01, 2023360 Speseryroete - Deel 1Ons kyk na die geskiedenis van speserye saam met koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche....more8minPlay
September 01, 2023Pars blomme in die lenteCharlene Potgieter vertel vir Martelize Brink hoe ons die blomseisoen kan vasvang deur blomme te pars....more8minPlay
September 01, 2023Op 102 is Peggy nog aktief in die swembad!Peggy Konzak van Oregan, VSA, is al vir 54 jaar ‘n aktiewe sweminstrukteur, en is op 102 steeds volstoom aan die gang....more2minPlay
August 31, 2023Kunsmatige intelligensie en intellektuele goederereg - Deel 2Amanda Lotheringen praat oor kunsmatige intelligensie en intellektuele eiendom in die mediese veld....more11minPlay
August 31, 2023Intieme vroulike gesondheidkwessiesUroginekoloog dr. Rénardo Lourens praat oor die gebrek aan begrip en gesprekke oor intieme vroulike gesondheidkwessies....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.