Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
August 31, 2023Miljoene bye maak amokIn Kanada het korwe met 5 miljoen bye van ‘n vragmotor afgeval. Vrywillige byevangers moes die situasie beredder....more2minPlay
August 30, 2023Merwyn se keramiekkunsKeramiekkunstenaar Mervyn Gers vertel vir Martelize Brink van sy pad tot by keramiek, en die stryd wat hy met lang-Covid gehad het....more17minPlay
August 30, 2023Aanlyn hulpbron van flora in die wêreldE-Flora Suid-Afrika is ‘n projek wat in 2013 begin is met die doel om ‘n aanlyn hulpmiddel te skep. Dis ’n uitvloeisel van die World Flora Online Plant List, wat toegangklik is vir professionele plantkundiges én Jan en San publiek. Jacqui January gesels hieroor met dr. Marianne Le Roux van die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut. Sy is al vir langer as ‘n dekade besig om die ryk diversiteit van Suid-Afrika op hierdie wêreldplatvorm in te skryf en op datum te hou. Sy vertel hoe dit alles begin het....more8minPlay
August 30, 2023Roy se passie vir EurovisionRoy van der Merwe vertel vir Martelize Brink van sy betrokkenheid by die Eurovision-liedjiekompetisie oor baie jare, en sy herinneringe van die sterre agter die verhoog....more12minPlay
August 30, 2023Streek in China betaal jou om te trouIn ‘n poging om die geboortesyfer ’n hupstoot te gee, het ‘n streek in China besluit om 1 000 joean aan paartjies te gee wat trou, mits die bruid 25 of jonger is....more2minPlay
August 29, 2023Samewerking tussen dissiplines in bouprosesDawie Botha vertel vir Martelize Brink hoe al die verskillende dissiplines saamwerk in die bouproses....more12minPlay
August 29, 2023Al die feeste op een plekNoël Schreuder vertel vir Martelize Brink van feeste.net waar feeste gratis geadverteer kan word, en jy kan sien wat in jou omgewing aan die gang is....more7minPlay
August 29, 2023Kaalgat tussen die sonneblomme‘n Plaas in Engeland het kennisgewings opgesit om mense te waarsku dat naaktheid in die publiek nie aanvaarbaar is nie, want mense neem naakfoto’s tussen die sonneblomme....more2minPlay
August 28, 2023Aasvoël-bewusmakingVita Wilkens vertel vir Martelize Brink van die uitdagings van aasvoëls, Vulpro se werk en aasvoël-bewusmakingsdag....more14minPlay
August 28, 2023Niel se kunsversamelingHaidee Muller-Isaacs gesels met dr. Niel le Roux oor sy indrukwekkende kunsversameling, wat oor jare opgebou is....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.