Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
August 28, 2023Standbeeld vir Klara MajolaBertdene Laubscher en Pieter de Villiers gesels oor die beeld van Klara Majola, wat Pieter in opdrag van die Togrygersmuseum op Ceres geskep het....more13minPlay
August 28, 2023Franse spandeer miljarde op oorskot wynFrankryk het aangekondig dat R4-miljard gebruik gaan word om oorskot wyn te vernietig, om wynpryse en sukkelende wynprodusente te ondersteun....more3minPlay
August 25, 2023Clanwilliam se veldblomskou beginDaleen Schoembee vertel vir Martelize Brink van die 62e Clanwilliam Veldblomskou, en wat vanjaar daar te sien is....more13minPlay
August 25, 2023Watter kaas is gesonder?Dieetkundige Mariza van Zyl verduidelik watter soort kaas gesonder is....more11minPlay
August 25, 2023Atlantis se hoed-antieHaidee Muller-Isaacs het gaan inloer by hoedemaker Georgina Goodall. Sy glo dis ’n roeping, en het altyd as kind haar ouma se handsakke, en veral haar hoede bewonder....more11minPlay
August 25, 2023Olifant snuffel opium uit‘n Wilde olifant in Sjina is deur die polisie by ‘n dorp verjaag, maar in die proses het die olifant ‘n rugsak met 2,8 kg opium raak geruik....more2minPlay
August 24, 2023Anna Stofberg droom op PhiladelphiaAnna Stofberg vertel vir Martelize Brink van die groot bederf op ‘n klein dorpie. Sy kom van ‘n plaas om die draai, en is nou hoofsjef by Droom op Philadelphia....more13minPlay
August 24, 2023Kunsmatige intelligensie en intellektuele goederereg - Deel 1Amanda Lotheringen praat oor kunsmatige intelligensie en intellektuele goederereg, en die rol wat dit in die Hollywoodstaking speel....more11minPlay
August 24, 2023Weeg nou, vlieg laterAs jy binnekort met Korean Air vlieg, sal jy jou bagasie én jouself moet weeg. Dit gaan vir ‘n week lank by een lughawe gebeur, en weer vir ‘n week by ‘n ander lughawe....more2minPlay
August 23, 2023Ivan Botha se eerste rillerIvan Botha vertel vir Martelize Brink van sy eerste riller, en die geleenthede wat die Silwerskermfees bied....more16minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.