Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
August 16, 2023Blikkies vol storiesJacqui January gesels met twee susters wat glad nie skaam is om te sê dat hulle trots op hulle Noord-Kaapse afkoms is nie. Hulle vertel van hulle reise en die stories van plattelandse vroue wat in hulle boeke opgeteken is....more10minPlay
August 16, 2023Dronk toeriste slaap in EiffeltoringTwee dronk Amerikaanse toeriste het in die Eiffeltoring geslaap, en moes deur ’n spesialis-brandweereenheid gered word....more2minPlay
August 15, 2023Mynbou in NoordwesWillem Olivier vertel vir Martelize Brink van sy mynbouervaring in Noordwes....more12minPlay
August 15, 2023Langenhoven se spreukeDr. Willem Botha praat oor CJ Langenhoven se spreuke, en deel ‘n paar van die wyshede....more10minPlay
August 15, 2023Ouma Hanna se boerseepHaidee Muller-Isaacs kuier by Alida Taljaard se tuisfabriek waar sy haar ma, Hanna, se boerseep-nalatenskap voortsit....more10minPlay
August 15, 2023Persoonlike tweedehandse-klerekopersIn Amerika is daar digitale persoonlike aankopers wat namens hulle kliënte tweedehandse klere gaan soek....more3minPlay
August 14, 2023Bobbejane se rol in fynbosverspreidingFanus Ferreira praat oor bobbejane se rol in die verspreiding van fynbos....more6minPlay
August 14, 2023Kleinboere se uitdagingsJohan Rademan het met die voormalige adjunkminister van landbou, dr. Pieter Mulder, tydens ‘n besoek aan Friesland in Nederland gepraat oor kleinboere se uitdagings in Europa en Suid-Afrika....more10minPlay
August 14, 2023Veiligheidstelsels in voertuieMotorjoernalis Marnus Hattingh praat oor die veiligheidstelsels in voertuie. Van die tegnologie is al baie jare oud....more10minPlay
August 14, 202347 Luislange op 'n vliegtuig!‘n Man is in Indië op die lughawe betrap met 47 luislange en twee akkedisse in ‘n sak. Die sak het vreemd beweeg, en toe is die smokkeldiere ontdek....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.