Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
August 04, 2023Die Shackleton-ongeluk van 60 jaar geledeJohn Wilson vertel vir Martelize Brink van die Shackleton 1718 van 35 Eskader wat 60 jaar gelede op 8 Augustus 1963 in Stettynkloof naby Worcester neergestort het....more12minPlay
August 04, 2023Die gerieflikste sitplek op 'n vliegtuigCobus Toerien vertel vir Martelize Brink waar die gerieflikste plek is om op 'n vliegtuig te sit....more13minPlay
August 04, 2023Seline Kasner se uitreike in ThailandHaidee Muller-Isaacs kuier by Seline Kasner op Joostenberg Vlakte. Hulle gesels oor haar besoeke aan gevangenes in Thailand, die uitreike waarby sy betrokke is, die volmaanpartytjies en haar hospitaalbesoeke....more10minPlay
August 04, 2023Wêreld se oudste liggaamsbouerJim Arrington is op 90 die wêreld se oudste liggaamsbouer. Hy neem deel in die oor 70 en oor 80 kategorieë, maar hoop dat daar ‘n bo 90 kategorie by liggaamsboukompetisies geskep sal word....more2minPlay
August 03, 2023Brigitte se avontureBrigitte Joubert vertel van die uitdagings wat jy in ‘n avontuurwedren kan verwag. Sy neem in Oktober deel aan die Avontuurwedren Wêreldkampioenskap op Kouga in die Oos-Kaap....more10minPlay
August 03, 2023Pierneef se Johannesburgstasie-panelePierneef se Johannesburgstasie-panele is in veilige toesighouding in die Rupertmuseum in Stellenbosch. Johan Rademan het met kurator Eliz-Mari Schoonbee hieroor gesels. Hy hoor ook van Irma Stern se Zanzibar-periode....more9minPlay
August 03, 2023Inheemse kennis in die wetenskapProf. Josef de Beer en Chad Frans vertel vir Martelize Brink hoe inheemse kennis die wetenskapkurrikulum meer toeganklik kan maak vir kultureel diverse kinders....more9minPlay
August 03, 2023Stadige atleet, geskorste administrateur‘n Video van ‘n baie stadige atleet by ‘n internasionale byeenkoms het daartoe gelei dat die voorsitter van Somalië se Atletiekfederasie geskors is....more3minPlay
August 02, 2023Melanie du Bois – sakevrou en aktriseMelanie du Bois gesels met Martelize Brink oor haar lewe as sakevrou, haar persoonlike uitdagings en haar dae as Felicity in 7de Laan....more15minPlay
August 02, 2023Kyk jou kind pornografie op die internet?Kyk jou kind pornografie op die internet? 'n Ongeskikte vraag, maar dalk is dit 'n meer relevante vraag as wat 'n mens dink, want op navorsingsvlak is daar groot kommer oor die toenemende aantal kinders wat verslaaf is aan pornografie op die internet. Mariska Spoormaker praat hieroor met professor Darelle van Greunen, direkteur van die Sentrum vir Gemeenskapstegnologie by die Nelson Mandela Universiteit....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.