Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
July 26, 2023Minister in hegtenis ná diefstal by haar huis‘n Minister van Ghana is in hegtenis geneem toe sy ‘n diefstal by haar huis by die polisie aanmeld. Sy word ondersoek vir korrupsie nadat daar glo sowat R250 miljoen se kontant, handsakke en juweliersware uit haar huis gesteel is....more3minPlay
July 25, 2023Vioolsdrift- en NakopgrensposteFrans Ferreira vertel vir Martelize Brink van die Noordkaap se twee kommersiële grensposte, Vioolsdrift en Nakop, wat hy help bou het....more11minPlay
July 25, 2023Leer babas om in water te dryfLizette Botha gesels met Martelize Brink oor die belangrikheid om kinders te leer swem, en hoe babas te leer om te dryf....more5minPlay
July 25, 2023Hoe beoordeel mens 'n restaurant?Kosghoeroe Herman Lensing gesels oor restaurantbeoordeling. Hy is ‘n nuwe beoordeelaar by vanjaar se Eat Out-toekennings....more11minPlay
July 25, 2023Nuwe tromrekord vir AllisterAllister Brown het vir ‘n derde keer ‘n nuwe rekord opgestel vir die langste tromsessie deur ‘n individu. Dit staan nou op meer as 150 ure!...more4minPlay
July 24, 2023Bosluisoordraagbare siektesVeearts dr. Ingrid de Wet praat oor bosluisoordraagbare siektes. Sy waarsku teen laks wees met voorkoming in die winter....more10minPlay
July 24, 2023Apie op 'n stokkie by die Parlement?Daar’s ‘n apie op ‘n stokkie, sê ‘n ou kinderrympie, maar daar was werklik so ‘n apie op ‘n stokkie naby die Parlement in Kaapstad se agterdeur. Johan Rademan het met die kurator by Izikomuseums in Kaapstad, Esther Esmyol, gaan kuier en op hierdie interessante storie afgekom....more8minPlay
July 24, 2023Die prokureur wat die sakevrou ‘gered’ hetDit was ‘n prokureur wat meer as 25 jaar gelede geweier het om haar as 20-jarige te laat sekwestreer, wat haar tóg op die pad van entrepreneurskap gehou het, vertel die Baaise sakevrou Elana van Rooyen. Sy is die eienaar van onder meer die Continental-slaghuise en nou mede-eienaar van die Bramon-wynplaas naby Plettenbergbaai. Mariska Spoormaker het met haar in Bramon se restaurant gepraat....more9minPlay
July 24, 2023Jong Iere stap langs die kokaïenkusJong Iere het verlede week langs die strand gaan stap in die hoop om kokaïen te vind wat daar uitspoel. Dit het gebeur in dieselfe week wat ‘n skip met 5,3 ton kokaïen aan die kus van Sisilië vasgetrek is....more2minPlay
July 21, 2023Boek oor SA musiekspeleNorman Smuts vertel vir Martelize Brink van sy navorsing oor Suid-Afrikaanse musiekblyspele, wat die inheemse identiteit weergee....more12minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.