Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
July 21, 2023Duisende Barbies in versamelingElzette Barnard vertel vir Martelize Brink van haar versameling van 4 500 Barbiepoppe....more8minPlay
July 21, 2023Die veiligste sitplek op 'n vliegtuigCobus Toerien vertel waar die veiligste sitplek in ‘n vliegtuig is....more4minPlay
July 21, 2023Melkbos en sy menseSkrywer en joernalis Ilza Roggeband gesels oor die oop harte van die Melkbosstrand-gemeenskap waar sy, 'n gebore Johannesburger, nou al byna 20 jaar lank nesgekop het. Haidee Muller-Isaacs het daar gaan kuier waar sy ook vir Karen Dreyer ontmoet het, met haar hart vir die kinders uit agtergeblewe gemeenskappe....more11minPlay
July 21, 2023Burgers met piek sous!Die Barbie-film maak ‘n indruk op die wêreld. In Brasilië is daar selfs burgers op die mark met skreeupienk sous....more3minPlay
July 20, 2023Die trommels, die professor en die boekUit Nelson Mandelabaai kom die storie van drie generasies vroue van dieselfde gesin, stowwerige trommels in die motorhuis, die Anglo-Boereoorlog, en die emeritus-professor wat aan die werk gespring het. Dié professor is Tilla Olivier, en Mariska Spoormaker het by haar gaan kuier....more10minPlay
July 20, 2023Boek oor SA se kernwapenprogramLydia von Wielligh-Steyn vertel vir Martelize Brink van Suid-Afrika se kernwapenprogram, waarvan haar pa, Nic, deel was. Hy het gehelp met die bou én aftakeling van die kernwapens....more14minPlay
July 20, 2023Lyksakke teen die hitteIn Amerika gebruik dokters lyksakke met ys om pasiënte met ernstige hitte-uitputting af te koel....more2minPlay
July 19, 2023Veelsydige Marciel se verskeie loopbaneAktrise, model en TV-aanbieder Marciel Hopkins gesels oor hoe om geleenthede te skep, en hoe dit rigting gegee het aan haar verskillende loopbane....more15minPlay
July 19, 2023Dr. Fanie se kunsHaidee Muller-Isaacs loer weer in by dr. Fanie Marais, afgetrede dominee en 'n kunstenaar uit eie reg. Fanie is die pa van die ewe talentvolle aktrise Rolanda Marais, en het voorheen ook kunsterapie aangebied vir gevangenes. Haidee het by hom gaan tee drink en gaan kyk waarmee hy in sy tuisateljee besig is sedert sy aftrede as leraar....more11minPlay
July 19, 2023Hoe onderhou ek my sonkragstelsel?JJ Fischer vertel vir Martelize Brink wat die onderhoud van sonkragstelsels behels....more7minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.