Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
July 19, 2023So blus jy jou lus vir vis‘n Australiese seevaarder en sy hond het vir twee maande op rou vis en reënwater oorleef nadat hulle op die oop see verdwaal het....more3minPlay
July 18, 2023Nelson Mandelabaai se infrastruktuurDawie Botha vertel vir Martelize Brink van Nelson Mandelabaai se interessante infrastruktuur....more13minPlay
July 18, 2023Madiba op GenadendalDis Madidadag! Ons deel herinneringe met die mense van Genadendal oor Nelson Mandela se besoek aan die sendingstasie in 1995....more7minPlay
July 18, 2023Wat is selfmentorskap?Louis Fourie praat oor selfmentorskap vir persoonlike groei en vervulling....more11minPlay
July 18, 2023Warm toerisme‘n Vreemde toerismegier deesdae is om na Kalifornië se Doodsvallei te gaan om ‘n selfie te neem by ‘n termometer. In 1913 was die warmste meting daar 56.6 grade Celsius. In 2020 en 2021 is 130 54 grade bereik, en die afgelope naweek was die kans weer daar....more3minPlay
July 17, 2023Die militêre aanwending van diereMaryke Musson van uShaka Marine World vertel vir Martelize Brink van die militêre aanwending van diere. Buiten dolfyne is daar selfs al vlermuise ingespan....more9minPlay
July 17, 2023Mentorskapprojek in BonteheuwelDr. Jerome Sameuls, Juanita Vukana en Tamzin Ersamus vertel vir Martelize Brink van die Dreamspire-mentorskapprojek in Bonteheuwel, wat skoliere bystaan met loopbaanontwikkeling en ondersteuning....more14minPlay
July 17, 2023Wonderlike WillowmoreLangs die N9 in die Oos-Kaap, naby die afdraai na die Baviaanskloof, vind jy Willowmore, ‘n bekoorlike Karoodorpie waar die vreugdesvure nou hoog brand, want die dorp is as die Oos-Kaapse Dorp van die Jaar aangewys. Mariska Spoormaker het met El-Anne Smith van die Willowmore Historical Guest House gesels....more8minPlay
July 17, 2023Staar vir rokersHongkong se Minister van Gesondheid stel voor dat die publiek afkeurend moet staar na mense wat rook op plekke waar hul nie mag nie. Dit in die minister se strewe om Hongkong ‘n rookvrye stad te maak....more2minPlay
July 14, 2023Paartjie in hul 70's trap 2 500 km fietsRina en Wynand Breytenbach vertel vir Martelize Brink hoe hulle, wat beide oor die 70 is, 2 500 km per fiets deur Portugal en Spanje getoer het....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.