Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
July 12, 2023Oortrek tot iemand oorgeeInheemse speletjies wat te sien is by die Wêreld Eskimo-Indiaan Olompiese spele sluit oortrek in, met die doel om die oorsening af te trek, of te trek tot iemand (oor)gee....more2minPlay
July 11, 2023So is die land gebou - De AarDawie Botha vertel vir Martelize Brink van die belangrike rol van De Aar, wat naas Germiston, die tweede grootste spoorwegaansluiting in die land geword het....more10minPlay
July 11, 2023Tegnologie praat ook in ’n taalMagda Jonker, ‘n onderwyser en kinderboekskrywer, versoen die werelde van robotika en taal. Johan Rademan het hierdie skepper van spinnebotte, gemik op die wêreld van tienjariges, genader....more9minPlay
July 11, 2023Bloukraanvoël-vergiftigingBradley Gibbons vertel vir Martelize Brink van die vergiftiging van bloukraanvoëls in die Overberg, en die bevolkingslewensvatbaarheid van Suid-Afrika se nasionale voël....more12minPlay
July 11, 2023Meneer, jy sê dié vleis is duur‘n Derde eienaarskap van ‘n koei in Brasilië is vir R26,4 miljoen verkoop. Die algehele waarde van die koei is R 80,2 miljoen!...more2minPlay
July 10, 2023Kouvoëlvereniging hou skouDr. Jan Botha vertel vir Martelize Brink van die Suid-Afrikaanse Nasionale Kouvoëlvereniging se nasionale skou in Bloemfontein. Hy vertel ook wat die stokperdjie vir voëltelers beteken....more10minPlay
July 10, 2023Voetslaan om hartseer te verwerkKort nadat hulle in 2020 van Pretoria na George verhuis het, het die grendelperiode Herman en Marieta Nieman huisgebonde gehou. Hulle het uitgesien na die vele reise wat hulle aftrede volmaak sou maak. Maar toe eis Covid-19 sy tol by Herman. Vir selfterapie het Marieta haarself in stap gewerp....more9minPlay
July 10, 2023Gras vir verskillende sportbane en -veldeJohan van Vuuren praat oor die gras wat gebruik word vir die verskillende sportkodes se bane en velde....more12minPlay
July 10, 2023Restaurant in China aangevat oor kosvermorsing‘n Restaurant in China word ondersoek vir die oortreding van ‘n wet teen kosvermorsing nadat hulle ’n eetuitdaging geadverteer het....more2minPlay
July 07, 2023Hoekom val orcas bote aan?Tinus Beukes van die Two Oceans Aquarium praat oor orcas, hoe groot hulle is, hulle familiestrukture en die aanvalle op bote naby Spanje....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.