Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
July 07, 2023Databerging in die wolkJan Vermeulen van MyBroadband praat oor die beste opsies vir gratis databerging in die wolk. Hy begin egter met Threads, Meta se nuwe sosialemediaplatform....more11minPlay
July 07, 2023Korea in Suid-AfrikaJacques Radyn het drie jaar lank in die Verenigde Koningkryk gewerk, en daarna 14 jaar in Korea. Hy het sy vrou, twee kinders, 1 600 bottels whiskey en Koreaanse kookkuns teruggebring Suid-Afrika toe. Johan Rademan het met dié boorling van Victoria-Wes gesels....more10minPlay
July 07, 2023Wedloop se rekord platgeslaanCourtney Dauwalter het die oudste 100 myl-wedloop se vorige rekordtyd met 80 minute verbeter....more2minPlay
July 06, 2023Woorde Open Wêrelde vier 20 jaarFiona van Kerwel praat oor die werk en suksesse van die Universiteit Stellenbosch se Woorde Open Wêrelde-projek, wat vanjaar 20 jaar oud is....more9minPlay
July 06, 2023Camino van SandsteenkerkeHaidee Muller-Isaacs het op Oudtshoorn met pastoor Christo Nel gesels oor die Camino van Sandsteenkerke wat in September afskop. Die projek is deel van die Karoo se Christelike gemeenskapsradio....more9minPlay
July 06, 2023Veertig jaar oue geskenkbewys suksesvol gebruikVeertig jaar nadat hullle ‘n geskenkbewys vir ‘n nag in ‘n hotel as huweliksgeskenk ontvang het, het ‘n Amerikaanse paartjie dit suksesvol aangebied vir die nag waarvoor hulle so lank gewag het....more2minPlay
July 05, 2023Joanette se tennisleweJoanette Kruger vertel vir Martelize Brink hoe sy haar grootste boete by Wimbledon gekry het, en van die dag toe sy Serena Williams 6 -1, 6 -1 geklop het....more15minPlay
July 05, 2023Veelsydige Leon-Ben LamprechtLeon-Ben Lamprecht was jare lank ’n joernalis, toe word hy ’n makelaar. Hy is ‘n veelsydige skrywer wat ook al sy hand gewaag het aan tong-in-die-kies kinderboeke oor ’n vegetariese wolf, en liedjieskryf. Sy 2023 het sleg begin nadat sy pa en skoonpa kort na mekaar gesterf het. Haidee Muller-Isaacs het met hom oor verlies en sy ommeswaai gesels....more9minPlay
July 05, 2023Ballistiese- en kruisermissieleRod Keyser vertel vir Martelize Brink wat ballistiese- en kruisermissiele is, en hoe hommeltuie ingespan word in oorlogvoering....more11minPlay
July 05, 2023Man verorber 62 worsbroodjies in 10 minuteJoey Jaws Chestnut het op 4 Julie ‘n tradisionele worsbroodjie-eetkompetisie in New York gewen deur 62 in 10 minute te eet! Dit is die 16e keer dat hy die titel inpalm....more3minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.