Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
July 14, 2023Wat is die beste tennisbaanoppervlakte?Jonathan Hills vertel vir Martelize Brink van gras-, klei- en hardebaan tennisoppervlaktes se eienskappe....more12minPlay
July 14, 2023Suster Lameez se kliniekeKliniese verpleegkundige Lameez Felix het reeds vier klinieke in die Wes-Kaap oopgemaak. Sy het drie jaar gelede hierdie plan in haar kop gekry, toe sy die lang toue by die Helderberg-hospitaal bekyk het. Sy het daar en dan besluit om haar eie kliniek te begin, wat dieselfde verpleegsorg as ‘n hospitaal kan aanbied. En nou is daar al vier. Haidee Muller-Isaacs het by haar in die Strand gaan inloer....more11minPlay
July 14, 2023Frankryk betaal burgers om naaldwerk te doenDie Franse regering beloon hulle burgers om klere reg te maak, eerder as om nuwes te koop....more2minPlay
July 13, 2023Gerrie se pad met MSGerrie Hadders vertel van sy ervaring met veelvuldige sklerose, en sy pogings om bewustheid van die siekte te skep....more9minPlay
July 13, 2023“Verslawing en armoede het nie kleur nie”Ek ken die lewe van verslawing en armoede, ek wil nooit weer terug gaan daarheen nie, het Lynette Jacobs van Gqeberha altyd gesê, en haar daarby gehou. Haar pa was 'n alkoholis. Maar 25 jaar gelede het Lynette tóg na dit terug gekeer, toe sy en haar man Kobus die Vistarus Binnestedelike Sendingstasie vir onder meer die rehabilitasie van verslaafdes begin het. Sy het vir Mariska Spoormaker verduidelik hoekom sy en Kobus dit gedoen het....more11minPlay
July 13, 2023Maritieme studies op skoolDebbie Owen en Juvandre Williams gesels oor Lawhill Maritieme Sentrum waar jy van Graad 10 tot 12 maritieme vakke kan neem. Juvandre het verlede jaar gematrikuleer en studeer nou by SAMTRA om ’n skeepskaptein te word....more13minPlay
July 13, 2023'n Daggatroue van R7 miljoen!‘n Amerikaanse paartjie het ‘n troue ter waarde van R7 miljoen gewen. Die 50 gaste sal daggablare as konfetti gooi, en dan vind die plant se olie ook sy weg in alles wat daar geëet en gedrink sal word....more2minPlay
July 12, 2023Donoven se balletloopbaanDonoven Havenga vertel vir Martelize Brink hoe hy met agt onderskeidings in matriek, ballet as loopbaan gekies het....more7minPlay
July 12, 2023Amee Lekas, drama-onderwyseres en skrywerHaidee Muller-Isaacs gesels met drama-onderwyseres en skrywer Amee Lekas, wat destyds die gewilde DANS VAN DIE WATERMEID geskryf het. Sy vertel van haar grootwordjare op Willowmore, haar liefde vir die onderwys en haar talentvolle leerders. Sy praat ook oor haar onlangse projek by die Neelsie se rolprentteater....more10minPlay
July 12, 2023Benita maak ’n plan toe Covid toeslaanMartelize Brink gesels op McGregor met Benita Gouws, wat jare lank in die gasvryheidsbedryf was. Covid het haar werk en inkomste tot ‘n einde gebring. Sy het besluit om ‘n verbinding tussen die platteland en die stad te wees, en het ‘n koerierbesigheid begin wat later tot ‘n suksesvolle dorpsbesigheid ontwikkel het....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.