Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
June 30, 2023Rooi water en suurstoflose waterIn Japan is die seewater rooi ná ‘n storting deur ’n bierbrouery, en in Engeland is suurstofvlakke in die riviere so laag dat spanne regstaan om suurstof in die water te pomp om die visse te red....more2minPlay
June 29, 2023Francois die waaghalsFrancois Grobbelaar vertel vir Martelize Brink van sy werk as waaghals, en die koördinering van gevaarlike tonele in films en realiteitsprogramme soos Fear Factor....more14minPlay
June 29, 2023Kabega Primêr deel sy groen suksesIn Gqeberha word daar die afgelope 11 jaar só suksesvol herwin by Kabega Primêr, dat dié laerskool al herwinningswerkswinkels vir talle ander Baaise skole aanbied. Mariska Spoormaker het een van die werkswinkels bygewoon. Sy praat met dr. Adele Botha, die onderwyseres wat van die begin af betrokke was by Kabega se Groenspoor-projek....more10minPlay
June 29, 2023Minitza se kuns word juweleMinitza van der Waldt vertel vir Martelize Brink hoe haar kuns juwele word, en hoe Amerikaners op dié juwele uit Afrika reageer. Sy verteenwoordig Suid- Afrika in Augustus by ‘n handelskou in New York....more11minPlay
June 29, 2023Aanhouer wen, of nie...Ignatius Vlok vertel van ‘n 56-jarige Chinese miljoenêr wat vir die 27ste keer ‘n universiteitstoelatingseksamen geskryf het... hy was weer onsuksesvol....more2minPlay
June 28, 2023Jane de Wet gesels oor haar loopbaanJane de Wet vertel vir Martelize Brink hoe sy sonder ‘n dramagraad moes sukkel om ‘n agent te kry. Dié 27-jarige aktrise speel gereeld rolle waar sy sowat 10 jaar jonger is....more15minPlay
June 28, 2023Prof. Nina Schumann se nuwe uitdagingsOp 15 ’n wonderkind, en op 50 met drie lewensingrypende siektetoestande gediagnoseer. Hoe hanteer prof. Nina Schumann, ‘n internasionale konsertpianis, dié uitdagings. Johan Rademan het haar by die Konserwatorium op Stellenbosch besoek....more10minPlay
June 27, 2023Boegoeberg se damDawie Botha vertel vir Martelize Brink van Boegoeberg se dam, wat eintlik ‘n keerwal is. Hy praat ook oor vloedlyne en hoe belangrik dit is....more9minPlay
June 27, 2023Hoe om oudword te genietOm ouer te word, in elke fase van jou lewe, bring genot en uitdagings. Jacqui January kuier by ’n aftreeoord, waar sy met ‘n paar vroue gesels oor afskaal op alle vlakke, en hoe om die lewe te geniet. Sy het ook by ‘n navorser gaan hoor van die riglyne waarmee sy seniors bemagtig in die oudwordproses....more10minPlay
June 27, 2023Volhoubaarheid in die restaurantbedryfBea Malherbe praat oor volhoubaarheid in die restaurantbedryf. Sy is die hoofsjef by Fyn, wat aangewys is as die wêreld se beste volhoubare restaurant....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.