Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
May 16, 2023Fampro beveg geslags- en huishoudelike geweldNatasha Dixon vertel vir Martelize Brink van Fampro, ‘n span spesialiste, insluitend prokureurs en advokate, wat hulleself toewy aan die bevegting en bekamping van geslags- en huishoudelike geweld....more11minPlay
May 15, 2023Koraal in akwariumsJohan Maritz vertel vir Martelize Brink wat dit behels om koraal in akwariums aan te hou. Ons hoor onder andere hoe koraal mekaar met “pyltjies” skiet as hulle te na aan mekaar begin groei....more15minPlay
May 15, 2023Kariega se gemeenskapsdigterTik volksdigter of gemeenskapsdigter in Google se soekbalkie en... jy vind niks. Trouens, Google vra of jy nie ‘n tikfout gemaak het nie. Maar Mariska Spoormaker het wel n gemeenskapsdigter in Kariega raakgeloop, en sy naam is Eugene Damons....more10minPlay
May 15, 2023Aftrede op MauritiusDani van Vuuren vertel vir Martelize Brink wat Mauritius as ‘n opsie vir aftrede alles behels. Die opsie is beskikbaar vir mense oor 50....more12minPlay
May 12, 2023Die snyblombedryfCornelis Human gee vir Martelize Brink ’n blik op die snyblombedryf. en vertel hoe jy jou blomme die langste kan laat hou....more16minPlay
May 12, 2023Prins Albert se eerste JazzfeesHaidee Muller-Isaacs het jou verlede jaar vertel van Journey to Jazz, Prins Albert se heel eerste Jazzfees wat in Mei vanjaar sou plaasvind. En in weerwil van reuse uitdagings en 'n geskarrel om befondsing te kry, het die Jazzfees uiteindelik verlede naweek plaasgevind. Haidee was weer daar, en is aangenaam verras. Ingrid Wolfaardt, hoof van die Prins Albert Gemeenskap Trust, het 'n droom gehad en nie gerus nie voordat sy 'n volwaardige Jazzfees in dié Karoodorp kon reël....more9minPlay
May 11, 2023'n Lewe met bipolêre gemoedsteurnisMartia Heunis vertel vir Martelize Brink van haar ervaring met bipolêre gemoedsteurnis, en deel episodes uit haar wipwa-rit met die siekte....more18minPlay
May 11, 2023Danielle se hondeSuid-Afrikaners is lief vir hulle diere. Dis dikwels die selfopgelegde taak van sommige om te help met die versorging van ander se troeteldiere. Danielle van Rooyen is een van daai mense. Dis sedert 2010 dat sy verseker dat die honde in die Bophelong township in die Vaaldriehoek ingeënt word en kos kry. Dis deesdae vir haar ‘n voltydse werk met gereelde fondsinsamelingprojekte....more7minPlay
May 11, 2023Die werk van 'n veiligheidsbeampte in die filmbedryfJustin Witbooi gesels met Martelize Brink oor sy werk as ‘n veiligheidsbeampte in die filmbedryf. Hy werk onder andere op die stelle van Fear Factor en Survivor....more13minPlay
May 10, 2023Sylvaine Strike - aktrise, skrywer en regisseurSylvaine Strike gesels oor haar loopbaan as aktrise, skrywer en teaterregisseur. Sy Vertel hoe sy tot Franse ridder geslaan is, en breek die nuus dat sy Damon Galgut se, The Promise, waarmee hy die Bookerprys gewen het, verhoog toe bring....more14minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.