Driesestig

Driesestig

Download on the App Store

Driesestig episodes

  • Warm toerisme
    ‘n Vreemde toerismegier deesdae is om na Kalifornië se Doodsvallei te gaan om ‘n selfie te neem by ‘n termometer. In 1913 was die warmste meting daar 56.6 grade Celsius. In 2020 en 2021 is 130 54 grade bereik, en die afgelope naweek was die kans weer daar.
    3 min
  • Mentorskapprojek in Bonteheuwel
    Dr. Jerome Sameuls, Juanita Vukana en Tamzin Ersamus vertel vir Martelize Brink van die Dreamspire-mentorskapprojek in Bonteheuwel, wat skoliere bystaan met loopbaanontwikkeling en ondersteuning.
    14 min
  • Wonderlike Willowmore
    Langs die N9 in die Oos-Kaap, naby die afdraai na die Baviaanskloof, vind jy Willowmore, ‘n bekoorlike Karoodorpie waar die vreugdesvure nou hoog brand, want die dorp is as die Oos-Kaapse Dorp van die Jaar aangewys. Mariska Spoormaker het met El-Anne Smith van die Willowmore Historical Guest House gesels.
    8 min
  • Staar vir rokers
    Hongkong se Minister van Gesondheid stel voor dat die publiek afkeurend moet staar na mense wat rook op plekke waar hul nie mag nie. Dit in die minister se strewe om Hongkong ‘n rookvrye stad te maak.
    2 min
  • Suster Lameez se klinieke
    Kliniese verpleegkundige Lameez Felix het reeds vier klinieke in die Wes-Kaap oopgemaak. Sy het drie jaar gelede hierdie plan in haar kop gekry, toe sy die lang toue by die Helderberg-hospitaal bekyk het. Sy het daar en dan besluit om haar eie kliniek te begin, wat dieselfde verpleegsorg as ‘n hospitaal kan aanbied. En nou is daar al vier. Haidee Muller-Isaacs het by haar in die Strand gaan inloer.
    11 min

About Driesestig

From the publisher's feed

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.