Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
April 21, 2023Kaapse wewersgildeAndries Kotze en Monika Pike vertel vir Martelize Brink van die oudste wewersgilde in die land, en die weefklasse wat hulle aanbied....more9minPlay
April 20, 2023'n Tuin van mosGert van Tonder en Annemarie Ferreira gesels oor die gebruik van plaaslike mos in ‘n mostuin. Gert het so ‘n tuin vir Annemarie op die Tokara-landgoed in Stellenbosch gemaak. Bykans 2 000 ton materiaal is in die skep van die tuin gebruik....more17minPlay
April 20, 2023DaVinci se dansdromeHaidee Muller-Isaacs gesels met DaVinci, 'n danser van Oudtshoorn, wat 'n nasionale hip-hop danswedstryd gewen het. Hy vertel hoekom hy begin dans het, sy droom om sy eie dansateljee te besit, en 'n nuwe paar dansskoene. Hy neem die naweek weer aan 'n nasionale kompetisie deel. André Calitz van WX Hip Hop Street Dance Development SA gesels saam....more9minPlay
April 20, 2023Plastiekherwinning en verwerking tot voedselgraadAndré Smit vertel vir Johan Rademan van tegnologie om plastiek tot voedselgraad te herwin. PET is die plastiek wat meerendeels vir voedseldoeleindes herwin word....more15minPlay
April 19, 2023Marinda Engelbrecht - stoof en verhoogMarinda Engelbrecht gesels oor haar loopbaan agter die stoof en op die verhoog....more14minPlay
April 19, 2023Magiese 440 Hertz‘n Hele simfonieorkes wat nie vals speel nie, hang aan die beginsel van 440 Hertz. Johan Rademan gesels met Gawie Wolmarans, ’n digitale klavierstemmer, en hulle kyk ook na waar jy jou klavier op die beste plek in jou huis kan plaas....more9minPlay
April 19, 2023Botaniese kuns by KirstenboschJaco Joubert gesels oor die botaniese kunsuitstalling wat by Kirstenbosch te sien is....more15minPlay
April 18, 2023Die N2 tussen Mthunzini en EmpangeniDawie Botha vertel vir Martelize Brink van bouprojekte in KwaZulu-Natal, soos die N2 nasionale pad tussen Mthunzini en Empangeni oor die Mhlatuze-vloedvlak....more13minPlay
April 18, 2023Die kunste in die onderwysAnina Lundie gesels oor haar ervaring van die kunste in die onderwys, en hoe sy telkemale verras word deur die waardevolle impak wat dit in kinders se lewens maak. Anina werk by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement as 'n senior kurrikulumbeplanner vir Skeppende Kunste....more12minPlay
April 18, 2023StraatnetbalShirley Botes en Brad Bing vertel vir Martelize Brink van straatnetbal wat in verskeie gemeenskappe bekendgestel is in die aanloop tot die Netbalwêreldbeker wat in Suid-Afrika aangebied word....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.