Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
April 12, 2023Digitale klavierstemmerDie menslike oor kan nie kers vashou by die toepassing van ’n digitale klavierstemmer nie. Johan Rademan het hieroor met Gawie Wolmarans gesels....more12minPlay
April 12, 2023Ons WinkelHaidee Muller-Isaacs vind meer uit van ONS WINKEL waar ander se ongebruikte goed ‘n tweede lewe kry. Alishia de Lange vertel ook vir haar 'n baie besonderse storie wat hulle harte vandag nog warm maak....more10minPlay
April 11, 2023Richardsbaai se bedryweDawie Botha praat oor die bedrywe in Richardsbaai, soos ‘n aluminiumsmelter uit ‘n era van goedkoop elektrisiteit....more10minPlay
April 11, 2023Franse rugby en 'n fietstoerVlok Cilliers gesels oor die Franse se kans om die Rugbywêreldbeker op eie bodem in te palm, en ‘n fondsinsamelingsfietstoer waarby hy betrokke is....more10minPlay
April 11, 2023Regte van rokers by die werkLucian Companie vertel vir Martelize Brink van die regte van rokers by die werk. Die gesprek volg na aanleiding van ‘n man in Japan wat met R195 732 beboet is oor rook by die werk....more12minPlay
April 10, 2023Indringer perdebye probleem in Wes-KaapArné Stander vertel vir Anthea Fredericks van twee uitheemse indringer perdebyspesies wat die Wes-Kaap teister....more14minPlay
April 10, 2023Plant krisante en wees gelukkigDaar is ‘n spreekwoord in Japan wat sê: As jy gelukkig wil wees moet jy krisante plant. Dié elegante blomme is van Oosterse oorsprong, en is pragtige herfsblomme in Suid-Afrika. Dalk praat jy van asters. Jacqui January het in die Stellenbosh-omgewing gaan kuier by Bernard en Anne Mentoor. Hulle plant krisante vir die mooi, en vertroetel hulle versigtig vir skoutyd wat gewoonlik elke jaar in die eerste week van Mei plaasvind....more9minPlay
April 10, 2023Oorsese toeriste versot op SA staptoereAndries Liebenberg vertel van staptoere en die gewildheid daarvan onder oorsese toeriste....more11minPlay
April 06, 2023Van Ampie tot 'n AkkerboomDe Klerk Oelofse vertel van sy ervaring in die rol van Ampie in RSG se middagvervolgverhaal, en die uitdagings wat sy produksie, ‘n Akkerboom, by die KKNK inhou....more9minPlay
April 06, 2023Neil Diamond se musiekJohan Liebenberg gesels oor sy musiekloopbaan en Neil Diamond se musiek waarmee hy sinoniem is....more6minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.