Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
April 04, 2023Hekelwoorde, sax en solo’s in die Klein KarooTania Smit en Jaco Kriek vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van hulle produksie, HEKELWOORDE, SAX EN SOLO’S IN DIE KLEIN KAROO, waar gedigte en ‘n saksofoon die gehoor vermaak....more7minPlay
April 04, 2023Tollie PartonWynand Kotze vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van grootword op die platteland, TikTok- sukses en Tollie Parton, wat hy op die planke het by KKNK....more13minPlay
April 04, 2023Gian Groen se musiekpadGian Groen vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van sy musiekpad en die inspirasie wat sy pa hom gee....more7minPlay
April 04, 2023Jakkalsdraaie – Die gevegAnoescha Kruger en Marelise Viljoen gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor hulle poppekas uit die Tweede Wêreldoorlog en die produksie, Jakkalsdraaie - Die geveg, wat te sien is by die KKNK....more9minPlay
April 03, 2023Stap in die verlede in op OudtshoornRoydin Engelbrecht vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die historiese wandeltoer wat hy op Oudtshoorn aanbied....more4minPlay
April 03, 2023Van der Aven se musiekDie musiekgroep, Van der Aven, gesels oor hulle musiek en die naamsverandering vanaf Brother Brother....more10minPlay
April 03, 2023Magdaleen Krüger kry verering by KKNKMagdaleen Krüger gesels met Johan Rademan en Martelize Brink nadat die KKNK haar vereer het vir haar lewensbydrae tot kuns en kultuur....more9minPlay
April 03, 2023Live and Let Laugh (skop, skiet en Van der Walt)Alan Committie vertel van die komedie wat hy na vanjaar se KKNK bring. Sy produksie se naam is LIVE AND LET LAUGH (SKOP, SKIET EN VAN DER WALT)....more12minPlay
April 03, 2023Die maan deur ’n gaatjie in die nagJannie du Toit vertel van sy produksie by die KKNK, Die maan deur ’n gaatjie in die nag, wat handel oor die musiek van Marie Tredoux....more10minPlay
April 03, 2023KKNK 2023 skop afDie KKNK se artistieke direkteur, Hugo Theart, vertel hoe vanjaar se fees verloop....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.