Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
March 31, 2023Hoe werk GPS?Prof. Gert-Jan van Rooyen verduidelik vir Martelize Brink hoe GPS werk om ons met rigting te help....more14minPlay
March 31, 2023Haidee gaan kuk kinderteaterHaidee Muller-Isaacs ontdek weer die kind in haar, agter die skerms van die kinderproduksie, Dawie Dassie Soek Sy Stert, by Hoërskool Bellville. Die skool se dramatiese kunste en kultuurorganiseerder, Wickus Zerwick, gesels oor die belangrikheid van kinderteater. Wickus glo immers vas: Daar is geen diepte tot opvoedkunde sonder die kunste nie....more11minPlay
March 31, 2023Hogsback se sampioenfeesDr. Marieka Gryzenhout vertel vir Martelize Brink van Hogsback se sampioenfees. Sy vertel hoe toeganklik dit deesdae is om self sampioene te kweek....more10minPlay
March 30, 2023Jana Cilliers by die KKNKJana Cilliers gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die produksies waarin sy te sien is by vanjaar se KKNK....more16minPlay
March 30, 2023Baaienaar se plan teen lang-CovidEen mens wat doen wat sy kan om die negstiewe uitwerking van lang-Covid hok te slaan, is die Baaienaar Marolien Schmidt. Marolien, ‘n fisioterapeut, was ook ‘n Ysterman-deelnemer. Mariska Spoormaker het meer gaan uitvind...more11minPlay
March 30, 2023Botaniese kleurselIra Bekker kleur wol met kleurstowwe uit natuurlike botaniese bronne in die Wes-Kaap. Sy gebruik onder andere fynbos, bloekom, silwer wattle, granaatskille en neutedoppe....more11minPlay
March 29, 2023Wilhelm van der Walt - ‘n lewe op die verhoogWilhelm van der Walt vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hy sy plan om ‘n sielkundige te word, verruil het vir ‘n lewe op die verhoog....more13minPlay
March 29, 2023Klaradyn se padstalPadstalle is deel van Suid-Afrika se reiskultuur. Dis ‘n welkome lafenis van onder meer koffie en biltong op die langpad (of kortpad). Dis elke keer ’n nuwe ou ervaring, en soms net bloot nostalgie. Een ding is seker - dit bring tog ekonomiese opheffing vir ‘n gemeenskap. Jacqui January het op die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad met Klaradyn Grobelaar by haar padstal gesels....more10minPlay
March 29, 2023Suid-Afrikaanse geurargiefHanneri Visser vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Suid-Afrikaanse geurargief wat sy saamgestel het, en hulle proe aan eg Suid-Afrikaanse eetgoed....more15minPlay
March 28, 2023Oos-Londen se Coega en die Nelson Mandela BaaistadionMaartje Weyers praat oor stads- en streeksbeplanning, en Oos-Londen se Coega en die Nelson Mandela Baaistadion....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.