Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
March 23, 2023Cape 1000-tydrenGerard Almon vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Cape 1000-tydren waar ou enjins en nuwes saam brul oor 1000 myl. Motors vanaf 1927 kon in vyf kategorieë ingeskryf word....more8minPlay
March 22, 2023Deirdre Wolhuter - die feeks van 7de LaanDeirdre Wolhuter gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor haar loopbaan en haar verering as Uitstekende Feeks op die Skerm vir haar rol as Mariaan Welman in 7DE LAAN by die sesde Royalty Soapie Toekennings....more13minPlay
March 22, 2023SA se eetbare plantebedryf groei sterkDie eetbare plantbedryf is een van die bedrywe wat wêreldwyddie vinnigste groei. Daar is aanhoudend nuwe variasies en innoverende maniere om aan ‘n groot vraag te voorsien. Jacqui January gesels met Erika Oberholzer wat Suid-Afrika se blomme- en planteprag plaaslik en internasionaal versprei....more9minPlay
March 22, 2023Hoe werk sekwestrasie?Jonathan le Riche praat oor sekwestrasie, wat jy mag en nie mag doen nie doen terwyl jy gesekwestreer is, en jy gerehabiliteer kan word....more10minPlay
March 21, 2023Gqeberha se rioolsuiweringswerkeDawie Botha vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Gqeberha se rioolsuiweringswerke, en die pionierswerk wat in Suid-Afrika gedoen is met geaktiveerde slykstelsels....more10minPlay
March 21, 2023Een musiekstuk, twee klaviere, vier handeHierdie is die verhaal van Esta Swart van Gqeberha, ‘n vrou wat sewe jaar lank haar erge gehoorverlies probeer verbloem het deur te liplees. Naderhand het sy gehoorapparate aangeskaf en was die lewe beter, maar toe sy aftree, was die lewe weer donker – tot haar paaie gekruis het met dié van Mathilda Hornsveld, ‘n bekende begeleier en koormeester. Nou lewer hulle twee klavieruitvoerings. Mariska Spoormaker het gaan luister, maar eers vertel Esta van haar pad met erge gehoorverlies....more10minPlay
March 21, 2023Ballet met 'n perd!JackÏ Job en Alexandre Bourdat vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van hulle balletproduksie waar ‘n perd deel van die vertoning is....more13minPlay
March 20, 2023Allergieë by diereVeearts Dd. Ingrid de Wet praat oor allergieë by diere. Die moeilikheid lê meestal by kos, stuifmeel en vlooie....more15minPlay
March 20, 2023Oom Hendrik se tamatiesVerlede week het ons boslelies gepraat toe Haidee Muller-Isaacs in Oom Hendrik Schoeman se tuin op Volmoed gaan inloer het. Toe hoor sy oom Hendrik kweek ook tamaties. En dis toe ook nie 'n sommerso besigheid nie, hoor. Oom Hendrik kweek spogtamaties en voorsien aan 'n hele rits plaaslike besighede in die Suid-Kaap distrik....more10minPlay
March 17, 2023Kubersekuriteit en kunsmatige intelligensieDaniela Marais vertel vir Martelize Brink van kubersekuriteit in 'n tyd van kunsmatige intelligensie. Sy verduidelik hoe kunsmatige intelligensie teen jou ingespan word, en hoe om jouself te beskerm....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.