Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
March 28, 2023Dié bootjies verg flinkdinkDie Noordeinde-meer in Gqeberha is een van die kleiner stedelike damme, tog word seiljagregattas daar gehou. Mariska Spoormaker het gaan kyk en daar afgekom op ‘n klomp radiobeheer-geesdriftiges met hulle bootjies se seile wapperend in die wind....more10minPlay
March 28, 2023In die Spore van JesusChristo Snyman en ds. Francois Gouws vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe die Broers en die dominee begin saamwerk het aan hulle produksie, In die Spore van Jesus....more12minPlay
March 27, 2023SA se grootste seevisplaas op landAndré Bok vertel vir Martelize Brink van Kingfish Enterprises, Suid-Afrika se grootste seevisplaas op land. Hulle teel met geelstert, kabeljou en Japanese oesters....more12minPlay
March 27, 2023Japie se strooibaalhuisJapie Groenewald het besluit om sy aftreehuis te bou met strooibale pleks van bakstene. Haidee Muller-Isaacs het meer gaan uitvind op Bonnievale....more11minPlay
March 27, 2023Die muskietboom se koffieBrandt Coetzee laat proe vir Martelize Brink aan ‘n koffiealternatief wat van die indringer muskietboom se peule gemaak word....more13minPlay
March 24, 2023Weerlig en weerligafleiersDr. Koos Holtzhausen vertel vir Martelize Brink van weerlig en weerligafleiers. Hy vertel hoe jy jouself kan beveilig teen dié natuurverskynsel....more12minPlay
March 24, 2023Cerina se musiek deur wynHaidee Muller-Isaacs loer in op Rawsonville by Cerina van Niekerk, 'n wynmaker met ’n liefde vir musiek en die gemeenskap. Sy vertel hoe sy musiekprojekte deur haar werk befonds....more11minPlay
March 24, 2023Lambert Badenhorst by SA en Wêreldkampioenskap vir blinde gholfLambert Badenhorst gesels met Martelize Brink oor blinde gholf. Hy neem deel aan sy tweede Suid-Afrikaanse kampioenskap asook aan die Wêreldkampioenskap wat vanjaar op eie bodem plaasvind....more11minPlay
March 23, 2023Haal beter asemIsabelle Grobler praat oor die impak van goeie asemhalingstegnieke op jou gesondheid en geestestoestand....more11minPlay
March 23, 2023Bestuur van opvangsgebiede noodsaaklikMet die droogte wat sy wurggreep bly hou in Nelson Mandelabaai se opvangsgebiede, gaan daar stemme op dat grondeienaars in dié belangrike gebiede bygestaan moet word om belangrike ekostelsels te herstel. Dit moet gedoen word sodat soveel moontlik reën deur die grond geabsorbeer kan word, en nie oor die damwalle see toe loop nie. Mariska Spoormaker het met Pieter Kruger van die plaas Zandvlakte in die Baviaanskloof hieroor gepraat....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.