Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
April 06, 2023Granaatboerdery in die Klein KarooGerhard Meyer vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van granaatboerdery in die Oudtshoorn-omgewing....more13minPlay
April 06, 2023Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars sit OppiestoepPietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hulle begin saam werk het en driesestig se rol daarin. Lyntjie vertel een van haar gunsteling stories....more14minPlay
April 05, 2023Afrikaanse wynetiketteHerman le Roux vertel vir Johan Rademen en Martelize Brink van die herlewing van die gebruik van Afrikaans op wynetikette....more8minPlay
April 05, 2023Robbie Wessels - van toneel tot sangRobbie Wessels kuier saam met Johan Rademen en Martelize Brink by die KKNK en vertel van ‘n jaar van toer met musiek wat voorlê nadat hy verlede jaar op toneelspel gefokus het....more7minPlay
April 05, 2023Die goeie paErika Breytenbach-Marais gesels oor haar produksie, Die goeie pa, wat by KKNK op die planke is....more9minPlay
April 05, 2023Elvis Blue by die KKNKElvis Blue gesels met Johan Rademen en Martelize Brink oor sy musiek by die KKNK, en nuwe musiek wat binnekort vrygestel word....more11minPlay
April 05, 2023Anders/EendersSchalk Joubert, Sima Mashazi en Louis Mhlanga vertel vir Johan Rademen en Martelize Brink van die kruisbestuiwing van mekaar se musiek, en hoe dit gehoor kan word in die produksie Anders/Eenders....more7minPlay
April 05, 2023Inkommers, laatkommers en laatlammersLiza Grobler gesels met Johan Rademen en Martelize Brink oor haar kuns wat op Oudtshoorn te sien is. Sy is vanjaar se KKNK-feeskunstenaar....more7minPlay
April 04, 2023KKNK 2023 visuele kunsprogramDie KKNK se kunskurator, Dineke van der Walt, vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink wat vanjaar op die fees se visuele kunsprogram is....more7minPlay
April 04, 2023Ver in die wêreld KittieAndré Terblanche vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van VER IN DIE WÊRELD KITTIE, David Kramer se produksie by die KKNK waarin hy te sien is....more6minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.