Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
April 17, 2023Sport vir veldwerkhondeAndré Thuynsma vertel vir Martelize Brink van sport vir veldwerkhonde. Hy en sy Labrador, Moxie, is ‘n gedugte span....more12minPlay
April 17, 2023Dans in die NamakwalandDans is ’n kragdraende kommunikasiebron. Jacqui January gesels op O’kiep in Namakwaland met Alfred Hinkel. Hy is bekroon as dansmeester, en is veral bekend daarvoor dat hy rou jong talent omskep in uiters kreatiewe dansers. Hy werk met jongmense in die omgewing, en dis merkbaar hoe hulle selfvertrou groei. Die jongmense laat die lewensvaardighede van respek vir self en ander deursypel na jong kinders wat Saterdae kom dans......more11minPlay
April 17, 2023Pas op waar jy jou foon herlaai!Jan Vermeulen vertel hoe versigtig jy moet wees vir waar jy jou foon se battery herlaai. Die Amerikaanse sepurdiens, FBI, waarsku teen laaigeleenthede in openbare plekke....more8minPlay
April 14, 2023Van die koei tot die verbruikerJohan Boshoff verduidelik vir Martelize Brink watter prosesse gevolg word om melk gereed te kry vir die verbruiker. Hy vertel onder andere van pasteurisasie, homogenisering en die UHT-proses vir langlewemelk....more13minPlay
April 14, 2023Bome geverf om basstroping te keerWillem Boshoff vertel hoe bome teen Tafelberg geverf word om basstroping te voorkom. Die bas word onwettig geoes vir traditionele medisyne en rituele....more10minPlay
April 13, 2023Fransman wat Afrikaans praatChristopher Bourgeois vertel vir Martelize Brink hoe dit gekom het dat hy as ‘n Fransman Afrikaans kan praat. Ons hoor hoe hy in Afrikaans grootgeword het, en tans op ‘n werksbesoek in Suid-Afrika is....more13minPlay
April 13, 2023Elzabé Zietsman- Van kos na kwiltsHaidee Muller-Isaacs gesels met Elzabé Zietsman oor hoe haar lewe verloop het nadat sy haar gewilde restaurant, Zietzies, se deure moes sluit. Elzabé vertel ook hoe sy intussen kwilts leer maak het....more11minPlay
April 13, 2023Argitektuur en simboliekLandseer Collen vertel vir Martelize Brink van die verhouding tussen argitektuur en handelsmerke, en die simboliek in geboue....more13minPlay
April 12, 2023Charl du Toit se atletiekloopbaanCharl du Toit gesels oor sy loopbaan as naelloper, sy wêreldrekords, paralimpiese goue medaljes en sy loopbaan in die onderwys ná sy uittrede uit mededigende atletiek....more20minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.