Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
March 08, 2023Van onderwyser tot akteurElsabé Daneel vertel vir Johan Rademan van haar pad uit die onderwys na die verhoog, radio en televisie. Deesdae leer sy weer ander oor die kuns van die kunste....more15minPlay
March 08, 2023Velddrif se vissersVelddrif is ‘n aan die Weskus by die mond van die Bergrivier. Dis ‘n pragtige klein vissersdorpie, en die mense is ewe kleurvol en gesels graag oor hulle dorp. Jacqui January was op die kaai by Velddrif waar sy met Johan Tolken gesels het. Hy is ‘n vissersbooteienaar, en hy en ‘n paar mans het pas aangekom met hulle vangs....more5minPlay
March 08, 2023Stadige modeJackie May gesels oor Slow Fashion, die elemente om in gedagte te hou en waarom dit nodig is om klere van te koop wat van natuurlike stof gemaak is....more12minPlay
March 07, 2023Die truspore, verlore brug en onnodige tonnelJohannes Haarhoff vertel van truspore, die verlore brug, en die onnodige tonnel tussen Lady Grey en Barkly-Oos....more14minPlay
March 07, 2023Die Warrior Queens van KalksteenfonteinTydens die grendeltyd het aktrise Kim Cloete 'n kombuisprojek begin in Bonteheuwel waar sy grootgeword het. Die projek is steeds aan die gang, en Haidee Muller-Isaacs het gaan inloer by Audrey Daniels en Sumaya Davids in Kalksteenfontein om te kyk wat in die potte prut, en hoekom hulle doen wat hulle doen - en dit was omtrent sports!...more12minPlay
March 07, 2023Tegnologie in fietsryklereJohnny Koen vertel vir Johan Rademan van die tegnologie in fietsryklere, en hoe dit oor die jare verander het....more16minPlay
March 06, 2023Die skugter luiperds van die KaapJeannie Hayward vertel vir Johan Rademan van die luiperds in die Kaapse berge, en die Cape Leopard Trust wat omsien na hierdie skugter diere se bewaring....more16minPlay
March 06, 2023Gatvol vir dié Baaise slaggateIn die Baai is die gonswoord nou GATVOL, want dit is die koue teerproduk wat die inwoners en sakelui gebruik om slaggate self op te vul. Burgemeester Retief Odendaal ondersteun die inisiatief, wat as tydelike verligting dien totdat die munisipaliteit die hele padoppervlak kan herteer. Gatvol word deur Vistarus, ‘n hawe vir dakloses en verslaafdes, verwerk en in 20 liter verseëlbare emmers verpak. Mariska Spoormaker het gaan hoor hoe werk die storie....more10minPlay
March 06, 2023Maroelas vir skoonheidWill Coetzee vertel vir Johan Rademan hoe hulle maroelas oes en waarvoor die vrug gebruik word....more11minPlay
March 03, 2023Siggestremde vrou pak Ysterman aanCornelia Liebenberg en Janu Engelbrecht vertel vir Johan Rademan hoe Cornelia as blinde vrou die Ysterman se 3,8 km in die see swem, 180,2 km per fiets en 42,2 km hardloop aangeak het. Janu is haar gids....more12minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.