Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
March 03, 2023Marvin-Lee Beukes – akteur, draaiboekskrywer en regisseurMarvin-Lee Beukes is 'n bekende gesig op TV as akteur en ook agter die skerms as draaiboekskrywer en regisseur. Haidee Muller-Isaacs gesels openhartig met hom oor sy dae as dwelmverslaafde, oor sy Khoi- en San-herkoms en sy ma wat op haar dag 'n wêreldklasatleet was, maar geen geleenthede gehad het nie. Marvin-Lee het ook iets te sê vir jongmense wat in die greep van dwelms vasgevang is....more11minPlay
March 03, 2023Gehoorverlies en geestesgesondheidAnnerina Grobbelaar praat oor die belangrikheid van gehoor, en die impak van selfs geringe gehoorverlies op geestesgesondheid....more12minPlay
March 02, 2023'n Dwelmmuil se tweede kansJeanette Snyman vertel vir Johan Rademan van haar ervaring met dwelms, en haar tweede kans nadat sy as ‘n dwelmmuil vasgetrek is....more12minPlay
March 02, 2023NMU-toep by WêreldforumDie gesondheidstoep, KaziHealth, wat deur Nelson Mandela Universiteit se Sentrum vir Gemeenskapstegnologie ontwikkel is, ontlok al internasionale belangstelling. Prof. Darelle van Greunen, direkteur van dié sentrum, is genooi om as spreker by die onlangse Global Solutions Forum in Rio de Janeiro oor die Kazi Health-toep praat. Sy deel haar indrukke met Mariska Spoormaker....more12minPlay
March 02, 2023Ladles of Love gee kos vir 4 000 kleutersTogeda Adams vertel vir Johan Rademan hoe LADLES OF LOVE 4 000 kleuters by 40 Educare-sentrums bedien met voedsame kos en opleiding vir die gesonde voorbereiding van kos....more7minPlay
March 01, 2023Dr. Morné du Plessis van WWF SADr. Morné du Plessis vertel vir Johan Rademan van WWF SA, sy grootword dae en sy pad tot by hierdie organisasie....more13minPlay
March 01, 2023Jip van Nederland (en Suid-Afrika)Daar is heelwat verwantskappe tussen Afrikaners en Nederlanders. Dis nie net dat hulle baie voorsate deel nie, maar daar is ook ‘n gevestigde wisselwerking tussen die twee lande op verskeie vlakke. Jacqui January gesels met Jip Margadant, wat vertel van sy liefde vir Suid-Afrika - sy tweede tuiste - en hoe hy 60 jaar gelede hier beland het....more10minPlay
March 01, 2023Die rol van familieondernemingsAndré Diederichs praat oor die rol van familieondernemings in Suid- Afrika, hulle unieke uitdagings en die nalatenskap van hierdie ondernemings....more14minPlay
February 28, 2023Wolraad Woltemade se heldedaad 250 jaar geledeDr. Dan Sleigh praat oor Wolraad Woltemade se heldedaad 250 jaar gelede, en van groot planne om die heldedaad op vele terreine te herdenk....more11minPlay
February 27, 2023Die bewaring van die sekretarisvoëlCassie Carstens vertel vir Johan Rademan van sekretarisvoëlbewaring, en hoe veral boere kan help....more12minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.