Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
February 16, 2023Skaars siektesChanté Swart gesels in skaars-siekte-maand oor Rare Diseases SA, en haar eie pad met ‘n skaars siekte....more13minPlay
February 15, 2023Conrad Hicks - kunssmit en grofsmitConrad Hicks gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor sy werk as kunssmit en grofsmit. Sy kuns is tans meestal in koper, en hy verduidelik hoe dit verskil waneer hy met yster en koper werk....more15minPlay
February 15, 2023Amos Jantjies se bokkomsDie bestanddele vir bokkoms is jong harders, growwe sout en vars water. Die vis moet in die soutwatermengsel lê vir drie tot vyf dae, afhangend van die temperatuur. Die bokkombedryf is goed op dreef en maak ‘n verskil in die lewe van talle Weskussers. Amos Jantjies is ‘n voorman by een van die vishuise in Bokkomlaan op Velddrif. Jacqui January gesels met hom oor die verskillende groottes harders, en hoe dit bepalend is in die eindproduk. Hy vertel ook hoe hulle die vis droog maak....more8minPlay
February 15, 2023Kaapse MoslemafrikaansErfenisaktivis Mogamat Alexander gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor Kaapse Moslemafrikaans en sy woordeboek van leenwoorde. Hy is bekommerd dat hierdie variant van die taal kan uisterf....more16minPlay
February 14, 2023Die Oos-Kaap se kusstruktureWerner Jerling vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die konstruksie van kusstrukture in die Oos-Kaap....more14minPlay
February 14, 2023Blomme vir ValentynsdagHaidee Muller-Isaacs besoek ’n paar blommeverkopers op straat in die Kaap, en 'n bloemiste in die Karoo om te hoor wat verkoop vir Valentynsdag....more11minPlay
February 14, 2023Amerikaanse voetbal in SAJandro Conradie vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die ontwikkeling van Amerikaanse voetbal in Suid-Afrika, en ‘n toer na Maryland in die VSA later vanjaar waar hulle aan ‘n toernooi gaan deelneem....more14minPlay
February 13, 2023Die liefde vir dwergpapegaaieVoëlteler Frederick Prins vertel vir Martelize Brink van dwergpapegaaie, of Lovebirds....more10minPlay
February 13, 2023Bethelsdorp se beskermers beloonIn Nelson Mandelabaai loop die lede van die Bethelsdorp Gemeenskapspolisiëringforum breëbors rond nadat hulle onlangs deur die Suid-Afrikaanse polisie as die beste gemeenskapsforum op nasionale vlak aangewys is. Karen Kemp, voorsitter van die forum, het vir Mariska Spoormaker gesê dit voel nou asof hulle harde werk ware erkenning geniet....more10minPlay
February 10, 2023Hoe werk die osoonlaag?Prof. Francois Engelbrecht vertel vir Martelize Brink wat die osoonlaag is en hoe dit werk....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.