Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
February 07, 2023Toep om kinders se aktiwiteite te koördineerAnneke Greyvensteyn vertel van die Coparent-toepassing, wat veral ouers in gebroke huishoudings kan help om saam in vrede hulle kinders se aktiwiteite te koördineer....more10minPlay
February 06, 2023Warriors of Wildlife red wilde diere in OekraïneLionel de Lange vertel vir Martelize Brink hoe hy al sedert 2014 leeus, bere, wolwe en ander groot katspesies uit Oekraïne red....more13minPlay
February 06, 2023Dr. Carl Albrecht – kankernavorserDaar word baie in Suid-Afrika gedoen t.o.v. kankernavorsing en kankerbewustheid. Dr. Carl Albrecht het dekades lank gewerk as kankernavorser. Ná sy jare as dosent by die Universiteit Stellenbosh, is hy aangestel as die eerste navorsingshoof van die Kankervereniging van Suid-Afrika. Hy het veral gefokus op die hoof omgewingsfaktore wat aanleiding gegee het tot die vehoogde risiko vir kanker, en hoe om dit uit die omgewing te haal. Jacqui January het op Kleinmond in die Wes-Kaap by hom gaan kuier, waar dié akedemikus en ewige student herinnings opdiep en vertel waarmee hy deesdag besig is....more10minPlay
February 06, 2023Antieke motors toer deur Wes-KaapPhillip Kuschke vertel vir Martelize Brink van die antieke motor-toer deur die Wes-Kaap....more8minPlay
February 03, 2023Hoe werk 3D-druk in die boubedryf?Eugene Marais vertel vir Martelize Brink hoe 3D-druk in die boubedryf werk....more12minPlay
February 03, 2023Thinus Fick, die kitaarbouerHaidee Muller-Isaacs gesels met Thinus Fick, wat 'n loopbaan as ingenieur verruil het vir kitaarbou. Dis 'n absolute passie en selfs al dink 'n mens nie so nie, gebruik hy tog sy ingenieursagtergrond in dit wat hy nou doen....more12minPlay
February 03, 2023Armdruk as sportElizma en Jaco Botma vertel vir Martelize Brink van armdruk as sport....more10minPlay
February 02, 2023Terug op TafelbergDawie Bester vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hy die eerste jaar van sy lewe op Tafelberg gewoon het, en op 79 die eerste keer weer terug was op die berg....more13minPlay
February 02, 2023Die vrou wat in die verlede bly rondkrapAl jare lank verlustig die lesers van Die Burger Oos-Kaap hulle aan die kort brokkies nuus van verlede in die rubriek, 50 jaar gelede, wat uit die destydse Oosterlig gehaal word. Die vrou wat al die jare die ou nuus uit die Oosterlig-argiewe opdiep, is die Baaienaar Willemien Green. Mariska Spoormaker het oor haar skouer gaan loer....more11minPlay
February 02, 2023Die waarde van wyntoerismeMaryna Calow praat oor die waarde van wyntoerisme op die verjaarsdag van die Suid-Afrikaanse wynbedryf....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.