Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
February 10, 2023Sasso Vlet waarsku met sy musiekAs bendelid het Yaseen Jasand Mohammed sy ma se hart gebreek, maar ná ‘n paar omgedopte jare ruk hy homself reg en maak deesdae opslae as Sasso Vlet, die rapper van Tiryville / Lapland. Feitlik al sy skeppings waarsku hoe maklik ‘n mens se lewe verkeerd kan loop. Sy jongste treffer, PLEK, TYD, handel juis hieroor. Mariska Spoormaker het hom gaan opsoek....more11minPlay
February 10, 2023Chrisél Attewel se kunsChrisél Attewell vertel vir Martelize Brink van haar kuns, wat kyk na die skakel tussen die mens en die aarde....more11minPlay
February 09, 2023Protea Anneke Bosch praat oor T20 Vroue WêreldbekerVeelsydige Protea vrouekrieketspeler Anneke Bosch gesels met Johan Rademan en Martelize Brink voor hulle in die ICC T20 Vroue Wêreldbeker-openingswedstryd teen Sri Lanka te staan kom....more11minPlay
February 09, 2023Bettie se engelpoppiesHaidee Muller-Isaacs kuier by Bettie Roelofse op Rawsonville. Sy was op haar dag een van Worcester se top kleuterskoolonnies. Deesdae maak sy die mooiste engelpoppies....more12minPlay
February 09, 2023MAAN Creative animasie-ateljeeJohan Scheepers vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van MAAN Creative animasie-ateljee. Hulle het in 2022 ‘n Internasionale Emmytoekenning ontvang....more10minPlay
February 08, 2023Natasha van der Merwe kuier in die ateljeeNatasha van der Merwe gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor haar loopbaan in musiekblyspele, op die kassie en deesdae as sanger....more14minPlay
February 08, 2023Slagter Jan van BelvilleHy is alombekend as een van die vriendelikste slagters in Bellville. Hy gesels met ieder en elk wat by die slaghuis instap asof hulle ou vriende is . Dis Jan Cilliers. Hy vertel vir Haidee dat hy as jongman eers in die korporatiewe wêreld gewerk het. Toe hy desjare begin sake doen het in sy klein biltongwinkeltjie, het hy net mooi niks van vleis geweet nie....more12minPlay
February 08, 2023Plaaslik vervaardigde satelliet vir landboudoeleindesDavid du Toit vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Dragonfly Aerospace se EOS SAT-1 plaaslik vervaardigde satelliet vir landboudoeleindes, wat deur SpaceX die ruimte in geneem is....more13minPlay
February 07, 2023Die brûe op die N2 in TsitsikammaFanie van Aardt vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die konstruksie van die brûe op die N2-snelweg in die Tsitsikamma-omgewing....more13minPlay
February 07, 2023Laat Ruben jou vertel van aanvaarding en vasbytUit Despatch kom die lieflike verhaal van Ruben Ross, ‘n matriekleerling van die Hoërskool Despatch. As ongebore baba het hy ‘n beroerte in sy ma se maag gehad, wat tot gevolg gehad het dat Ruben fisieke uitdagings in sy lewe moes oorkom. Vandag is hy onder meer ‘n kampioen diksusgooier. Ruben se ma, Cindy, het vir Mariska Spoormaker vertel wat gebeur het....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.