Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
December 22, 2021Die opkoms van die tuisekonomieDr. Linda-Louise Geldenhuys gesels met Martelize Brink oor die opkoms van die tuisekonomie....more9minPlay
December 22, 2021Sea LoveAdéle Grosse vertel vir Martelize Brink hoe haar stokperdjie 'n werk geword het, waar sy onderwatertonele op handdoeke en klere druk....more12minPlay
December 21, 2021Nasionale Raad vir en van Persone met GestremhedeHaidee Muller-Isaacs gesels met Therina Wentzel, die nasionale direkteur van die Nasionale Raad vir en van Persone met Gestremhede, oor die uitdagings wat hulle ervaar, die oplossings en opwindende planne vir 2022....more12minPlay
December 21, 2021Agressie by katte en hondeVeearts dr. Ingrid de Wet praat oor agressie by katte en honde....more12minPlay
December 21, 2021Arthur Moore se derde SpartathlonArthur Moore vertel vir Martelize Brink van sy derde deelname aan die Spartathlon, ‘n 246 km lange ultramarathon tussen Athene en Sparti, die moderne dorp waar die antieke Sparta was. Die afstand moet in minder as 36 uur afgelê word....more11minPlay
December 21, 2021Greenpop wil halfmiljoen bome plantCarla Wessels vertel vir Martelize Brink van ‘n projek om bosse en woude herplant....more10minPlay
December 20, 2021Barry Wolmarans dink terugBarry Wolmarans was ‘n uithalerskrumskakel op sy dag. Dié oud-Bok moes vinning aanpas van die harde Vrystaatse wintervelde van Sentraal Suid-Afrika na Nieu-Seeland se nat moddervelde. Johan Rademan het met hom gesels tydens die reünie van die 1981 toer, 40 jaar later....more5minPlay
December 20, 2021Wenke vir 'n gelukkige KersfeesUdette Kirsch gee vir Martelize Brink gedragswetenskapwenke vir 'n gelukkige Kersfees....more8minPlay
December 20, 2021Sakebesluite en waterCaroline Gelderblom vertel vir Martelize Brink van die WWF se platform, wat ondernemings kan gebruik om sakebesluite in verband met water te neem....more10minPlay
December 19, 2021Oom Ockie Botha se liefde vir die plaaskindersHaidee Muller-Isaacs het op Oudtshoorn by oom Ockie Botha gaan kuier. Hy was 'n welbekende en geliefde boer in die Voorbedacht-Matjiesrivierdistrik. Hy gesels oor die ou dae en sy liefde vir die plaaskinders van die vallei. Op die ouderdom van 90 klim hy steeds in sy kar en gaan deel vrugte uit vir hulle, selfs al woon hy al 'n hele ruk op die dorp. Sy hart lê steeds daar onder die Swartberge, sê hy…...more12minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.