Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
December 14, 2021Alenor van PnielAlenor Pietersen maak kos by haar huis, selfs vir buitelandse toeriste wat in Pniel kom kuier. Haidee Muller-Isaacs het saamgeëet en meer gehoor van Alenor se grootworddae en die lepeltjiebrood wat sy as kind leer bak het....more11minPlay
December 14, 2021Musiek- en uitbeeldingsterapiePetra Jerling vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die gebruik van 'n kombinasie van musiek en sketse in terapie....more14minPlay
December 14, 2021Energieprestasiesertifikate vir geboueBarry Bredenkamp vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van energieprestasiesertifikate vir geboue....more10minPlay
December 14, 2021DyscalculieSamara Cloete gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor dyscalculie, die wiskunde-ekwivalent van disleksie....more9minPlay
December 13, 2021Voël van die JaarChristiaan Brink vertel vir Martelize Brink van BirdlifeSA se Voël van die Jaar vir 2022, die Witmalgas....more7minPlay
December 13, 2021Honde vir persoonlike beskermingJohn Greyvenstein vertel vir Martelize Brink van persoonlike beskermingshonde....more13minPlay
December 13, 2021Matrieks in Antarktika 2022Riaan Manser en Anika le Roux vertel vir Martelize Brink van vanjaar se Matrieks in Antarktika-kompetisie....more10minPlay
December 13, 2021KersinkopiegedragGedragswetenskaplike Udette Kirsch vertel vir Martelize Brink wat die koop van kersgeskenke beïnvloed....more10minPlay
December 10, 2021Staproetes van hoopHaidee Muller-Isaacs het in Stellenbosch gaan uitvind van hulle staproetes van hoop, en hoe dit ‘n gemeenskapsaak en werkskepper op die wynroete geword het....more12minPlay
December 10, 2021Raakrugby op die strandGerome Vermeulen vertel van raakrugbytoernooie op die Suid-Kaap se strande tydens die vakansieseisoen....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.