Driesestig

Driesestig

Download on the App Store

Driesestig episodes

  • Ontmoet Freddie, Kaap St. Francis se walvis-skepper
    Jare lank was Freddie de Jager, inwoner van Hankey in die Oos-Kaap, ‘n verwer tot ‘n ongeluk met ‘n hoekslyper hom letterlik van sy voete geruk en sy inkomste in duie laat stort het. Maar toe kry hy ‘n boodskap in ‘n droom, en nou is hy Kaap St. Francis se bekende skepper van walvisse uit hout. Mariska Spoormaker het Freddie gaan opsoek, en hom tussen sy walvisse gekry.
    10 min
  • Frans Swart gesels desjare se TV
    Frans Swart, stigter van die Oppiwater Kunstefees en vervaardiger van teaterproduksies, gesels oor sy dae as kameraman op die stel van Liewe Heksie, en sy ervaring in die TV-wêreld van desjare.
    13 min
  • Geldgids - Episode 33
    Daagliks hoor ons op sakenuusverslae en lees ons in sakeverslae woorde waarmee ons nie vertroud is nie of nie weet wat dit beteken nie. In GeldGids se reeks, GeldAlfabet, verduidelik ons paneel kundiges die algemeenste sakeverwante woorde, van A tot Z, en die betekenis daarvan. Geldverwante begrippe wat onder die letter U val, word bespreek deur Linda van Greuning van HGG se Trust-sake-eenheid en Eduan Basson van die Welvaart-sake-eenheid.
    14 min
  • Vannie Hanover Park
    Glenn Hans vertel van die Vannie Hanover Park-beweging wat tydens grendeltyd gebore is om sy buurt se mense georganiseerd aktief te kry.
    8 min

About Driesestig

From the publisher's feed

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.