Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
November 10, 2021Projek om skoliere op skool te houColleen Brocker vertel van die Lights on After School-projek waar hulle skoliere gemotiveerd gehou het deur die jaar, en spesifiek gepoog het om hulle in die skool te hou....more8minPlay
November 09, 2021BraaihoutWanneer ons braai, is ‘n houtvuur eerste prys. Daar is ‘n verskeidenheid van houtsoorte in Suid-Afrika, en veral uitheemse hout word aanbeveel vir vuurmaak om inheemse bronne te bewaar. Jacqui January gesels met Christo Mienie, ‘n houtkapper en -verspreider, oor rooi- en witbloekom, hardekool en kameeldoring....more8minPlay
November 09, 2021Skole se betrokkenheid in die gemeenskapAndré Cilliers vertel van skole se betrokkenheid in hulle gemeenskap aan die hand van Primêre Skool Worcester se projekte....more10minPlay
November 09, 2021“Betrek tradisionele leiers by Wildekus-bewaring”Moeilike tye lê voor vir die natuurbewaring van die Wildekus indien tradisionele leiers nié by die bewaringspogings ingesluit word nie. Dr. Div de Villiers, hoof van die Groen Skerpioene in die Oos-Kaap en nagenoeg 38 jaar 'n natuurbewaringsbeampte, het tot dié gevolgtrekking gekom in sy doktorale navorsing oor natuurbewaring aan die Wildekus. Mariska Spoormaker het met hom gepraat....more10minPlay
November 09, 2021Platform vir kortfilmsLiza du Plessis vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van 'n platform vir kortfilms om rolprentmakers te ondersteun....more8minPlay
November 08, 2021Kariega se turksvykoningin tree afOuma Rosie, Kariega se turksvykoningin, het afgetree. Genadiglik nie van die turksvykookpotte nie, maar wel van haar loopbaan by die Uitenhage Historiese Museum. Sy is die 65-jarige Rosie Mtyingizane, wat benewens haar turksvykookkuns, ook dekades lank ‘n gids was by die Cuyler Plaasmuseum. Mariska Spoormaker het met haar in haar huis in KwaNobuhle gaan praat....more10minPlay
November 08, 2021Stap teen mensehandelJaco Liebenberg vertel vir Martelize Brink dat hy van Kaapstad na Gqeberha stap om die fokus te plaas op mensehandel en -misbruik. Kimble Cockrell vertel hoe die organisasie, STOP, bewusmaking doen oor mensehandel....more10minPlay
November 08, 2021Bonnievale vier eeufeesBonnievale is vanjaar 100 jaar oud. Haidee Muller-Isaacs was daar om saam fees te vier....more11minPlay
November 08, 2021Chic Mamas maak tweedehandse klere coolChic Mamas het goud gewen by die Eco Logic-toekennings. Hulle het ‘n aanlyn tweedehandse klerewinkel waar klere “reuse, recycle & repurpose” word, en opvoedingsinstansies voordeel trek uit die inkomste wat hulle genereer....more8minPlay
November 05, 2021“As jy wil help, help 'n kleuterskool”Daar is so baie Suid-Afrikaners wat graag ‘n bydrae wil lewer om werklik ‘n verskil in weerlose gemeenskappe te maak, maar weet nie waar om te begin nie. Die maklikste manier is om betrokke te raak by ‘n kleuterskool in een van hierdie gemeenskappe, sê dr. Sarie Snyders van Isivuno Training in Gqeberha. Sy het aan Mariska Spoormaker verduidelik hoekom Isivuno al jare lank spesifiek kleuterskole bystaan....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.