Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.
October 20, 2021Lynelle Kenned se ontwakingOperasanger en TV-persoonlikheid Lynelle Kenned gesels oor haar seksuele en geestelike ontwaking....more20minPlay
October 20, 2021Kombuiskaptein Duanne VermeulenNie almal weet dit nie, maar die Springbokrugbyspeler, Duanne Vermeulen, is teoreties ‘n gekwalifiseerde sjef. As gevolg van rugby kon hy nog nie dié titel amptelik gebruik nie. Duanne vir kaptein in die kombuis ná rugby? Wel, dit is moontlik. Johan Rademan het met hom gesels voor sy vertrek na Belfast in Ierland....more8minPlay
October 20, 2021Swartwoensdag en joernalistieke vryheidKenneth Makatees, die operasionele hoof van SAUK in Kaapstad, praat oor Swartwoensdag en die belang van joernalistieke vryheid....more13minPlay
October 19, 2021Lena Conradie se makataankonfytHaidee Muller-Isaacs het by Companjesdrift buite Stellenbosch gaan kyk hoe die vrolike Lena Conradie makataankonfyt aanmekaarslaan. Lena is op Montagu gebore. Sy vertel vir Haidee wat sy alles by haar ouma Lena geleer het....more12minPlay
October 19, 2021VetsugDie afgelope week was Nasionale Vetsug-week. Dieetkundige Ronel Beukes verduidelik hoe om dié probleem te oorkom....more12minPlay
October 19, 2021WerksadvertensiesWaarvoor mag jy in 'n werksadvertensie vra? Dit het onlangs op Twitter gegons oor 'n nagklub wat presies gevra het wat hulle in 'n kandidaat soek/ Hoe wettig is dit?...more6minPlay
October 19, 2021GeraasbestuurProf. Wikus van Niekerk wat op die Gautrainprojek gewerk het, vertel hoe die geraas van treine, veral in beboude gebiede, bestuur word deur die ontwerp van infrastruktuur om die trein....more9minPlay
October 18, 2021Skoolhoof kies eilandwerk bo aftredeEen en twintig jaar lank was Danieta Ferreira die hoof van Kleuterland Bewaarskool op Despatch. Sy is nou 64 jaar oud, en naby aftrede. Sy het besluit stilsit is nie vir haar nie, sy gaan eerder veldverpleër en assistent-ambulansbestuurder op Ascension in die Atlantiese oseaan word. Mariska Spoormaker het haar op haar laaste werksdag by skool gaan opsoek....more10minPlay
October 18, 2021Van navorser tot beste onderwyser in SAMariette Wheeler vertel van haar pad as navorser op Marioneiland tot 'n onderwyser, wat haar liefde vir die natuur, veral die see, met die nuwe generasie deel. Sy is onlangs aangewys as die beste onderwyser in die land....more7minPlay
October 18, 2021Genetiese toetse in geestesgesondheidDr. Kobus Roux praat oor die rol wat genetiese toetse in geestesgesondheid speel....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,476 episodes available.