Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.
August 26, 2020Rouel Beukes in KoreaJulle ken hom dalk van 7de Laan en Getroud met rugby, maar die man wat by die Hochschule van Musiek in München en die Franco Ferarris Instituut in Milaan sy sangopleiding gedoen het, sing al sedert 2004 in meer as 2,500 vertonings van een van die gewildste musiekblyspele van alle tye. Johan Rademan gesels met Rouel Beukes oor die afgelope 16 jaar op die pad, wat nou einde se kant toe staan....more19minPlay
August 25, 2020Clarens se dinosourusseGeoloog dr. Gideon Groenewald vertel vir Martelize Brink van Clarens se dinosourusse....more10minPlay
August 25, 2020Roofdiere in SADr.Gerhard Verdoorn gesels met Martelize Brink oor die stand van roofdiere in Suid-Afrika....more15minPlay
August 25, 2020Die leser, die skrywer en die een boek wat drie geword hetHierdie is 'n storie oor 'n jare lange vriendskap wat tussen 'n skrywer van Uitenhage en 'n leser van Pretoria ontstaan het. Die leser is die 88-jarige Ella Smith van Pretoria en die skrywer is Mari Grobler, bekroonde skrywer van Uitenhage. Die kort agter die lang storie is dat Ella dit sowaar reggekry het om Mari, wie sy toe nog nie persoonlik geken het nie, sover te kry dat sy twee opvolgboeke vir haar een boek, Liefdespalm vir Simone, geskryf het. Mariska Spoormaker wou by Ella weet waar dit alles begin het....more9minPlay
August 24, 2020Gorillabewaring in die KongoElza Gillman vertel vir Martelize Brink van die bewaring van die Westelike laaglandgorillas in die Kongo....more9minPlay
August 24, 2020Hoe om 'n aanlynwinkel te beginNaomi Bütow vertel vir Martelize Brink hoe om 'n aanlynwinkel te begin, en van die karaktereienskappe van 'n suksesvolle vroue entrepreneur....more9minPlay
August 24, 2020Haarkleur en -uitgroeiAngelique de Wet en Suzaan Kotze gesels met Martelize Brink oor 'n stylvolle aanslag tot haarkleur vir uitgroeidoeleindes....more11minPlay
August 21, 2020Glenda Kemp dans nou net vir die HereSoos braaivleis en biltong, só was Glenda Kemp en Oupa deel van die Suid-Afikaanse kultuur in die laat sewentigs en tagtigs. Oupa was die luislang waarmee sy gedans het terwyl die klere ook gewaai het. Toe raak alles só stil rondom Glenda dat 'n mens sou kon dink sy bly dalk in Engeland of so. Mariska Spoormaker het haar hier in Suid-Afrika opgespoor....more11minPlay
August 21, 2020Liefdadigheid in die VrystaatDe Wet Claasens vertel vir Martelize Brink van ENGO se rol as liefdadigheidsorganisasie in die Vrystaat....more8minPlay
August 21, 2020Jongste bestuurshoof van farmaseutiese maatskappyTony McPherson gesels met Martelize Brink oor entrepreneurskap, en die uitdaging om op 21 die jongste bestuurshoof van 'n farmseutiese maatskappy in die wêreld te wees....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.