Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.
August 20, 2020Projek stel kombuis beskikbaar vir kosentrepreneursHannerie Visser vertel vir Martelize Brink van 'n werkskeppingsprojek wat entrepreneurs in die kosbedryf toegang gee tot behoorlike kombuisfasiliteite om hulle drome uit te leef....more8minPlay
August 20, 2020Gemeenskapsprojekte in CloetesvilleLamees de Klerk vertel vir Martelize Brink van verskeie gemeenskapsprojekte wat hulle uit die Breughelteater in Cloetesville aanbied....more9minPlay
August 20, 2020Kolletjiekuns bind vroue saamTheolene Johnson vertel vir Martelize Brink hoe kolletjiekuns vroue saambind om mekaar te ondersteun....more11minPlay
August 19, 2020Buro vir Marknavorsing word 60Vandag vier ons saam met UNISA se Buro vir Marknavorsing hulle 60ste bestaansjaar. Navorsingstegnieke het dramaties verander oor die jare. Deesdae word neurowetenskap toenemend betrek by navorsing, maar dit kan nie heeltemal die ou telefoonboek-steekproewe so doelteffend vervang nie. Johan Rademan praat hieroor met prof. Deon Tustin, die bestuurshoof van die Buro vir Marknavorsing by UNISA....more13minPlay
August 19, 2020Anzel van Niekerk in TjeggiëAnzel van Niekerk vertel vir Martelize Brink van haar ervaring in Tjeggië tydens die Covid-19-pandemie....more8minPlay
August 18, 2020Bemagtig jou kind met lees-fondasievaardighedeHoe kan goeie leesvaardigheid jou kind help om beter te presteer? Haidee Muller het gaan kers opsteek by Brand van Dyk, wat navorsing hieroor gedoen het....more11minPlay
August 18, 2020GenderintegrasieProf. Lindy Heinecken gesels met Martelize Brink oor genderintegrasie in militêre- en vredesbewaringsinstansies....more11minPlay
August 18, 2020PinkDriveAntoinette Joubert vertel vir Martelize Brink van PinkDrive se werk, veral op die gebied van vrouegesondheid....more8minPlay
August 17, 2020Nerine GardinerSanger Vaughan Gardiner en sy vrou Nerine woon deesdae in Dubai met hulle twee jong dogtertjies. Nerine is die broodwinner en Vaughan sien tuis om na die kinders, al is hy steeds bedrywig met musiek. Nerine het intussen joga begin beoefen, en Haidee Muller het met haar gesels oor haar loopbaan en gesinslewe, asook daai ingewikkelde joga-posisies....more11minPlay
August 17, 2020Wat doen 'n skrummeester?Melanie Basson vertel vir Martelize Brink van die skrumtegniek wat gebruik word tydens die ontwikkeling van sagteware....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.