Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.
August 11, 2020Uitenhage se beroemde Jack omskep in kinderverhaalUitenhage se wêreldberoemde spoorwegbobbejaan, Jack, se storie is nou in 'n Amerikaanse kinderboek vasgevang, en is 'n topverkoper op Amazon. Mariska Spoormaker het met Heilie Combrinck van die plaaslike UD Express gepraat om meer van hieroor te hoor....more10minPlay
August 11, 2020Wim se stoeleJacqui January gesels met Wim Castleman van Decade Store in Johannesburg oor sy benadering tot die aanskaf en restourasie van ou stoele, veral uit die jare vyftig....more7minPlay
August 11, 2020Mediese hulphondeLindi Opperman vertel vir Martelize Brink wat die opleiding van mediese hulphonde behels....more13minPlay
August 10, 2020Kursusse oor geslagsgeweldIain Erasmus vertel vir Martelize Brink van kursusse wat op skoliere en studente gemik is om die probleem van geslaggebaseerde geweld aan te pak....more10minPlay
August 10, 2020PlofstofveiligheidRod Keyser vertel vir Martelize Brink van veiligheidsaspekte van wapen- en plofstofvervaardiging in Suid-Afrika....more25minPlay
August 07, 2020Mike Schutte se dogter praat oor haar paMet grendeltyd se laaie en kaste opruim, het Mariska Spoormaker op 'n foto van haar as jong joernalis afgekom waar Mike Schutte haar in 'n stoeigreep beet het. Sy het die foto, geneem in die vroeë tagtigs, op haar Facebookblad gedeel en was só verstom oor die oorweldigende positiewe reaksie daaroor dat sy gepraat het met Dalene Schutte Louw, groot ou Mike se dogter....more12minPlay
August 07, 2020Erica LouwErica Louw was vyf jaar lank betrokke by die Nasionale Jeugorkes. Dit het vir haar deure oopgemaak, en aan die begin van die jaar het Washington D.C. vir haar gewink......more9minPlay
August 06, 2020Hond monitor baas se suikervlakkeMelanie Basson vertel vir Martelize Brink van haar ervaring met haar mediesesorghond, Hazel. Melanie is 'n Tipe 1-diabeet. Hazel help haar om haar suikervlakke te monitor....more15minPlay
August 06, 2020Projek met gesinsgeweldoortredersLesley Thomas vertel vir Martelize Brink van Famsa se projek met oortreders in gesinsgeweld....more8minPlay
August 06, 2020Odessa SwartsOdessa Swarts, ma van Olimpiese ster Wayde van Niekerk, het self uitgeblink in atletiek in haar jonger dae, maar dit was nie altyd maklik nie. Odessa was die oudste van drie. Haar ma was 'n enkelouer en daarom is sy erg geboelie op skool. Sy was nog 'n tiener toe sy Wayde gehad het. Haidee Muller het met Odessa oor haar lewensreis gesels....more14minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.