Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.
August 05, 2020Braaipan KaroobosDaar word elke jaar baie nuwe soorte plante benaam. Af en toe is daar nuwe plantgeslagte, maar nuwe plantfamilies word selde ontdek en benaam. Wessel Swanepoel was betrokke by die onlangse benaming van die Braaipan Karoobos-familie. Dit kom slegs voorby drie panne in die Karasbergdistrik in die suide van Namibië....more13minPlay
August 05, 2020RenostersDr. Sam Ferreira, 'n grootdier-ekoloog van Sanparke, gesels oor renosters....more15minPlay
August 04, 2020BorsvoedingDieetkundige Megan Pentz-Kluyts gesels met Martelize Brink oor moeders wat nie kan borsvoed nie, en wat die alternatiewe vir borsmelk is....more10minPlay
August 04, 2020Richardsbaai Ekumeniese SeevaardersentrumDs. Jaco Dreyer gesels met Martelize Brink oor die Richardsbaai Ekumeniese Seevaardersentrum se dienste aan seevaarders, wat deesdae baie uitdagings het weens Covid-19....more14minPlay
August 04, 2020Denver VraagomDie akteur Denver Vraagom vertel vir Haidee Muller van sy jarelange stryd teen alkoholisme en hoe dit deesdae met hom gaan op die waterkar....more7minPlay
August 03, 2020Neem verlof in die grendeltydAnton Engelbrecht vertel vir Martelize Brink van die belangrikheid draavan om steeds verlof te neem tydens die grendeltyd....more12minPlay
August 03, 2020BierskyfiesChristo Worst vertel vir Martelize Brink hoe daar deesdae op Darling skyfies gemaak word as byproduk uit die bierbrouproses....more9minPlay
August 03, 2020Play AfricaAnn Simmons vertel vir Martelize Brink van die kindermuseum by Konstitusieheuwel in Johannesburg, waar kinders uit alle vlakke van die samelewing kan saamspeel en van mekaar leer....more8minPlay
July 31, 2020Hoe lyk die toekoms van koerante?Adriaan Basson gesels met Martelize Brink oor internasionale tendense in die koerantbedryf....more12minPlay
July 31, 2020Vrouemaand by KunsteKaapSimone Heradien vertel vir Martelize Brink van die bedrywighede by KunsteKaap tydens Vrouemaand....more7minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.