Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.
July 09, 2020Jong Suid-Afrikaner in ChiliChili het die afgelope twee dekades geweldig gegroei as toerismebestemming. Die Patagoniese wandelroete op sy grens met Argentinië is deesdae 'n wenslysplekkie vir baie toeriste. Vir 'n jong Suid-Afrikaner, Vlok van Wyk, wat twee jaar gelede, ná skool, Chili toe is, was daar ander geleenthede wat hy met albei hande aangegryp het. Johan Rademan gesels met Vlok oor rugby in Chili....more10minPlay
July 08, 2020Student verskaf gis aan broueryeChristopher Rothmann vertel vir Martelize Brink van sy onderneming wat brouersgis aan mikrobrouerye verskaf....more14minPlay
July 08, 2020SelfversekeringIon Gerber vertel vir Martelize Brink hoe selfversekering werk....more7minPlay
July 08, 2020HlokomelaMJ du Preez gesels met Martelize Brink oor Hlokomela, 'n bekroonde HIV/Vigsopleiding- en behandelingshawe in die Groter Kruger to Canyons-gebied in Limpopo en Mpumalanga....more9minPlay
July 07, 2020Marinebioloog ontdek nuwe jellievisspesieVerena Ras vertel vir Martelize Brink van haar loopbaan as marinebioloog, en die ontdekking van 'n nuwe jellievisspesie....more13minPlay
July 07, 2020DobbelverlsawingKliniese sielkundige Gert Janse van Rensburg vertel vir Martelize Brink van die toename in dobbelverslawing tydens die grendeltyd....more13minPlay
July 07, 2020MeubelontwerpOntwerp en styl is so oud soos die mens self. Daar is bewyse dat van die grootste invloede in die ontwerp van meubels, gebeure in die geskiedenis is. So byvoorbeeld is meubelontwerpe van die jare 60 en 70 sterk beinvloed deur die eerste maanlanding. Jacqui January gesels met meubelhandelaar Wim Castelman oor sy liefde vir klassieke stukke wat soms waardevolle beleggings kan wees....more8minPlay
July 06, 2020Suster se pad met Covid-19Suster Olivia Pharo vertel vir Martelize Brink van haar gesin se Covid-19-ervaring....more11minPlay
July 06, 2020Outomatisering in die werksplekAntoinette Jacobs vertel vir Martelize Brink van outomatisering in die werksplek....more13minPlay
July 06, 2020Wat maak 'n wyn goed?Izak Smit vertel vir Martelize Brink wat die kriteria is vir wyn om as uitstaande beskou te word....more15minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.