Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.
June 26, 2020Sake-ondersteuningLizelle Coombs gesels met Sue Pyler oor sake-ondersteuning in kwesbare gemeenskappe, en die impak van groot ondernemings se reaksie op Covid-19....more9minPlay
June 26, 2020Die kleure van my leweMartelize Brink gesels met dr. Aardt du Preez oor sy passie en intensiewe studies oor kleur. Hy het oorspronklik 'n doktorsgraad in stedelike behuising. Daarna het hy sy fokus na kleur en ons daaglikse interaksie daarmee verskuif. Hy het ondermeer 'n kursus by die Skandinawiese Kleurinstituut in Stokholm in Swede voltooi, en ook verskeie kursusse oor die biologiese effek van lig en kleursielkunde....more12minPlay
June 25, 2020Stelontwerp en kleurWaldo en Angelique Naude gesels met Martelize Brink oor hul multi-dissiplinêre benadering tot kuns en stelontwerp. Waldo verduidelik hoe sekere emosies in die gehoor opgewek word deur die gebruik van kleur in stelontwerp....more7minPlay
June 24, 2020Baviaanskloof se skollie troef gerugteGerugte het dit dat Skollie, die wêreldberoemde vierpoot- toergids van die Baviaanskloof, gevrek het weens ouderdom. Vir 14 jaar lank het hy besoekers ingewag en vooruit gedraf om die pad deur 'n asemrowende kloof in die Baviaanskloofberge te wys. Mariska Spoormaker hoor by Anina Bezuidenhout, Skollie se mens-ma, of die gerugte waar is oor hierdie geliefde Baviaanskloofhond....more9minPlay
June 24, 2020Wat is jou handelsmerk?Wie is jou gunsteling persoonlike handelsmerk? Daar is 'n hele paar voorbeelde - van Bill Gates tot Oprah Winfrey. Jy het ook jou eie handelsmerk. Hoe sien die wêreld jou? Martelize Brink uit wat 'n persoonlike handelsmerk is, hoe dit gebou word en watter uitwerking kleur op jou handelsmerk het....more6minPlay
June 24, 2020Glas en glaseJohan Rademan het vroeër met die Kaapse Wynmeester, Bennie Howard, oor bottels en houers se ontwikkeling en die gebruik en nut van hout in die wynbedryf gesels. Hy hoor nou hoe selfs belasting en siekte glas se bestaan bedreig het. En as jy weer gaste onthaal en wonder hoe vol 'n mens 'n glas met wyn moet skink, dan is jy op die regte plek....more17minPlay
June 24, 2020Kleinsake-oorlewing midde Covid-19Die inperking het baie besighede, van mikro en klein tot groot en makro, 'n vuishou toegedien. Sommige ondernemings is stadig maar seker besig om kop op te lig. Jacqui January het in Mellville in Johannesburg gaan inloer by 'n klein besigheid wat deur ses mense bedryf word. Elle Buter, eienaar van 'n klein klerewinkel, vertel van oorlewing en kreatiwiteit....more8minPlay
June 23, 2020KleurberaadMartelize Brink gesels met Lien Potgieter van Creativity Gap oor die belang van kleur in verskillende aspekte van ons lewe, en 'n kleurberaad waar verskeie kenners in die gebied hulle insig oor kleur deel....more7minPlay
June 23, 2020Vlugtige oliesMartelize Brink gesels met Tiana Conradie van Protect My Joy oor haar passie vir vlugtige olies, haar oomblik van persoonlike insig in Indië, en hoe sekere kleure by vlugtige olies pas....more15minPlay
June 23, 2020SkoonmaakwenkeNewton Cross, hoof van die SABA-Butlerskool, deel sy skoonmaakwenke, en ja, hy is gesteld op netheid by sy huis, en boonop hou hy van skoonmaak, vertel hy vir Haidee Muller....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.