Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.
June 16, 2020From the region to the regionCindy Koen vertel vir Sue Pyler van 'n inisiatief om klein besighede op 'n plaaslike vlak in die Kruger to Canyons-biosfeergebied te ondersteun....more7minPlay
June 16, 2020First Steps AcademyKarini Viljoen vertel vir Sue Pyler van die First Steps Academy se werk met werklose jeug in die Boland....more12minPlay
June 16, 2020Teken kontrakte aanlynProkureur Juanita van Zyl gesels met Sue Pyler oor die wettigheid van die aanlyn teken van dokumente....more12minPlay
June 15, 2020Tutu TygerklubCornal Hendricks vertel vir Sue Pyler van die Tutu Tygerklub wat die fokus plaas op dienste aan kinders by die Tygerberg Hospitaal....more7minPlay
June 15, 2020Span bied oplossings vir Covid-19-uitdagingsCoenie Middel vertel vir Sue Pyler van die oplossings wat hulle internasionale span midde die Covid-19- uitdagings gevind het, en die sterkste idees wat gratis beskikbaar gestel is....more11minPlay
June 15, 2020‘n Kitaar vir kwadrupleëOm sekere take te verrig, is vir kwadrupleë 'n groot uitdaging, en om kitaar te speel amper onmoontlik. Martelize Brink gesels met akteur Erik Holm oor 'n nuwe ontwerp wat dit vir hom as kwadrupleeg moontlik maak om uiteindelik weer kitaar te kan speel. Die ontwerp is volgens Erik 'n eerste in die wêreld....more11minPlay
June 12, 2020Die geskiedenis van wynbottelsWat lees jy in 'n wynbottel se vorm? Wanneer jy nou weer amptelik in 'n “bottelstoor” instap in grendeltyd moet jy gerus oplet na die verskillende glasbottelsoorte wat daar is. Sekere vorms is vir sekere kultivars ontwerp. Die bottle se vorm mag jou dalk help met die identifikasie van die kultivar waarna jy soek. Johan Rademan het met 'n Kaapse Wynmeester, Bennie Howard, gesels oor die onstaan en geskiedenis van die glasbottel....more13minPlay
June 12, 2020Koester ‘n verpleërHoe kan jy die land se verpleegpersoneel ondersteun? Martelize Brink gesels met Lenorae Scheepers oor die Koester-'n-verpleër-SA-beweging....more6minPlay
June 11, 2020Belinda DavidsBelinda Davids vertel vir Sue Pyler van haar ervaring op Britain's Got Talent....more12minPlay
June 11, 2020Expat help sy alma materMartelize Brink doen 'n opvolg oor 'n Suid-Afrikaner wat in Nederland gebaseer is, en ondersteuning aan sy alma mater bied. Die ondersteuning het nou na nog 'n skool uitgebrei. Sy gesels met Johan Oldenburg oor hoe hy hierdie ondersteuning aangepas het midde die Covid-19-krisis....more5minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.