Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.
June 05, 2020Augrabies Waterval Nasionale ParkChristine du Plessis gesels met Sue Pyler oor jeuginteraksie met die Augrabies Waterval Nasionale Park....more10minPlay
June 04, 2020OnthoustoriesHaidee Muller het onthoustoies gaan kry by die inwoners van Huis Aristea, 'n aftreeoord in Durbanville in die Kaap....more12minPlay
June 04, 2020InfertiliteitMartelize Brink praat met dr. Danie Botha, kliniese hoof van die FEMBRYO Fertiliteits- en Ginekologie-kliniek in Port Elizabeth, oor die belang van die dokter-pasiënt-verhouding, en wat hom opgewonde maak oor die vooruitgang van tegnologie in die stryd teen infertiliteit....more14minPlay
June 03, 2020Om te swem is om te lééfOm te swem is om te leef, sê die 79 jarige Thomas Jordaan van Parkside in die Baai se noordelike gebiede. Só ernstig het hy nog altyd daaroor gevoel, dat hy 25 jaar gelede 'n swembad by sy huis laat biou het sodat enige mens van enige ouderdom kan leer swem. Mariska Spoormaker het met hom oor sy 62 jare van swem gepraat....more5minPlay
June 03, 2020KilojoulesHet jy geweet jy het diskresionêre kilojoules in jou eetbegroting elke dag? Martelize Brink gesels met Irene Labuschagne van NICUS, die voedingsinligtingsentrum aan die Universiteit Stellenbosch, oor hoe om dit te spandeer en hoe om die ekstra gewig wat in die tydperk by die huis opgetel is, af te skud....more20minPlay
June 02, 2020Covid in die werkplekDr. Martin Muller vertel wat ondernemings te doen staan wanneer 'n werknemer positief toets vir Covid-19....more12minPlay
June 02, 2020AasvoëlsAndre Botha vertel vir Sue Pyler van die vergiftiging van aasvoëls in Afrika en die verreikende gevolge daarvan....more13minPlay
June 02, 2020Armand HoughMartelize Brink gesels met Armand Hough, 'n dokumentêre fotograaf, oor sy ervaring van oorloggeteisterde gebiede, natuurrampe, sy dekking van die Covid-19-krisis, en sy veldtog op Instragram, The Humans Narrative....more11minPlay
June 01, 2020Nuwe gewoontes vat 21 dae...Dr. Linda Meyer vertel vir Sue Pyler hoe jy nuwe goeie gewoontes vorm....more14minPlay
June 01, 2020Wêreld MelkdagDieetkundige Maretha Vermaak vertel vir Sue Pyler van Wêreld Melkdag en die voedingswaarde van melk....more19minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.