Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.
June 01, 2020Meervoudige SkleroseWêreld Meervoudige Sklerose-dag was op 30 Mei. Marese du Preez, 'n ma van twee jong kinders, is verlede jaar met MS gediagnoseer. Martelize Brink gesels met haar oor die skok, 'n akute aanval wat haar beweging geweldig ingeperk het, en 'n nuwe hulpmiddel wat haar in staat stel om steeds met haar kinders te kan speel....more9minPlay
May 29, 2020Abduraghman AdamsAbduraghman Adams gesels vertel vir Sue Pyler van sy rol as Eric in die SABC 2 drama, Melody....more8minPlay
May 29, 2020Tekkie TaksLeillani Geduld gesels met Sue Pyler oor die Tekkie Taks datum wat geskuif het, en hoe CANSA beplan om vanjaar se inkomste uit die geleentheid aan te wend....more9minPlay
May 28, 2020Hoe hanteer ek my troeteldiere se skeidingsangs na grendeltydVeearts dr. Ingrid de Wet vertel vir Sue Pyler hoe jy troedeldiere se na-grendeltyd probleme aanspreek....more7minPlay
May 28, 2020Au pairsMartelize Brink gesels met Lize Strydom van The Au Pair oor die bedryf, en hoe Suid-Afrikaanse au pairs die Covid-19-krisis hanteer. Sy loer in by drie au pairs wat in Holland gebasseer is....more19minPlay
May 27, 2020Vrou met 'n passie vir WiskundeMartelize Brink gesels met Charlotte Heyman oor haar romantiese filosofie en passie vir wiskunde. Sy loer ook in by Fortune Mbeu, 'n voormalige student van Charlotte, oor hoe haar wiskundeklasse hom gehelp het om toegang tot tersiêre onderwys te kry....more21minPlay
May 27, 2020Om boete te betaal of nie...Johan Rademan gesels met 'n strafregspesialis, Adriaan Janse van Rensburg van Phatsoane Henney prokureurs. Strafregtelike vervolging en 'n misdaadrekord hang oor talle mense se koppe tydens die staat van nasionale inperking waarin ons tans verkeer. Reëls is reëls, en of jy daarmee saamstem of nie, jy kan aan die verkeerde kant van die reg, wetend of selfs onwetend, beland. Hoe moet jy dan optree en wat is jou keuses? Om te betaal of nie te betaal nie? Dit is die vraag wat op baie mense se lippe in grendeltyd is....more10minPlay
May 26, 2020Tronke en Covid-19Freddie Engelbrecht vertel vir Sue Pyler hoe Korrektiewe Dienste in die Wes-Kaap die Covid-19-situasie hanteer....more11minPlay
May 26, 2020DroëvrugteMartelize Brink gesels met Ferdie Botha van Raisins SA oor rosyntjieproduksie en met Handri Conradie van Dried Tree Fruit SA oor watter boomvrugte plaaslik verbou word....more11minPlay
May 25, 2020GemeenskapskasLorenzo Davids vertel vir Sue Pyler van die Gemeenskapskas se bedrywighede....more7minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.