Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.
May 13, 2020Berné de BeerBerne de Beer vertel vir Sue Pyler wat die werk van 'n TV-vervaardiger behels....more11minPlay
May 13, 2020Impak van Covid-19 op kos- en restaurantbedryfOns interaksie met die kosbedryf, hoe ons dit koop, kook, eet of bestel het baie verander weens Covid-19. Martelize Brink gesels met 'n kenner van die kos- en restaurantbedryf, wat 'n verslag bekendgestel het oor ons interaksie met die bedryf in die toekoms, en hoe kreatiwiteit ingespan sal word....more9minPlay
May 12, 2020MeerKAT kyk na x-vormige sterrestelselsDie MeerKAT-teleskoop is ingespan om 'n vraagstuk oor x-vormige sterrestelsels te beantwoord. Martelize Brink het by Willie Koorts van die Nasionale Sterrewag gaan aanklop om te hoor wat sterrekundiges hieroor uitgvind het, die waarde van die vraagstuk en die verskillende vorms wat sterrestelsels aanneem....more8minPlay
May 12, 2020DroëvrugteGedroogde vrugte kan van groot waarde vir jou gesondheid wees. Martelize Brink gesels met 'n dieetkundige oor hoe om droëvrugte in jou dieet in te werk....more13minPlay
May 12, 2020Rudi WilliamsRudi Williams vertel vir Sue Pyler van die proses om wild te vang en te skuif....more9minPlay
May 11, 2020Wees só gereed vir 'n werksonderhoudGail de Waal Basson vertel vir Sue Pyler hoe om 'n werksonderhoud aan te pak....more24minPlay
May 11, 20207de Laan en Covid-19Henry Mylne en Andre Lötter van 7de Laan gesels met Sue Pyler oor die aanpassings wat op die sepie se stel gemaak moes word om die Covid-19 regulasies toe te pas....more14minPlay
May 08, 2020Fossielversameling'n Wêreldbekende privaatfossielversameling is in die besit van 'n inwoner van Kooiingnaas in die Noord-Kaap. Dudley Bruce Wessels was eers 'n beroepsfotograaf, daarna het hy vir die Kamer van Mynwese gewerk en was ook betrokke by die ontginning van diamante. Uit die diamantgruis het hy die fossiele op die siwwe en vervoerbande gesien en begin bewaar en beskerm. Franse paleontoloë het al kom navorsing doen oor die skatte wat aan die Namakwalandse Diamantkus gevind is, soos die massiewe haaifossiel....more10minPlay
May 08, 2020Lindi NolteMartelize Brink gesels met Lindi Nolte, 'n Suid-Afrikaner wat in Kanada groot geword het, maar steeds sterk wortels in Suid-Afrika het, soos jy kan hoor in hierdie uittreksel uit een van haar TEDx-optredes....more12minPlay
May 07, 2020Massa-musiekopnamesHelmut Meijer vertel vir Sue Pyler hoe massa-musiekopnames by die huis gemaak en verwerk word....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.