Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.
May 01, 2020Join Bands not GangsKarien de Waal vertel vir Sue Pyler hoe jong mense op die Kaapse Vlakte uit die moeilikheid gehou word met musiekinstrumente....more9minPlay
May 01, 2020Agri's Got TalentMagdalene Philander vertel vir Sue Pyler van haar ervaring in die Agri's Got Talent-sangkompetisie vir landbouwerkers....more8minPlay
April 30, 2020RommelAnton Hanekom vertel vir Sue Pyler hoe om rommel in en om ons omgewing te bestuur....more12minPlay
April 30, 2020Hermanus se nuwe universiteitEen van die belangrikste oplossings vir baie van die landsprobleme is onderwys. Martelize Brink praat met die mense wat betrokke is by 'n nuwe tersiëre onderwysinstelling vir die groter Overstrand-gebied, die Hermanus Varsity....more21minPlay
April 29, 2020DriesestigJohan Rademan praat 'n ingenieur, Helgard Ackerman, oor vlambare en nie-vlambare gasse en die noodsaaklikheid daarvan vir menslike bestaan. Hulle kyk ook na atmosferiese manipulering met die oog op brandvoorkoming....more19minPlay
April 29, 2020DriesestigWat maak 'n pa as sy seun op 30-jarige ouderdom skielik vir hom sê hy wil 'n vrou word? Hoe hanteer hy die situasie, en hoe keer hy dat hy nie sy kind verstoot in die proses nie? Haidee Muller het met Chris van der Westhuizen gepraat oor hoe hy die situasie hanteer het toe sy uitblinkerseun besluit dat hy 'n vrou wil word. Hoor oor hoe 'n pa openhartig oor hierdie ervaring gesels....more12minPlay
April 28, 2020DriesestigDr. Wallace Vosloo verduidelik vir Sue Pyler wat statiese elektrisiteit is, en hoe dit in die praktyk gebruik word....more16minPlay
April 28, 2020DriesestigVrugteboomkenner Anton Roux van Babylonstoren vertel vir Sue Pyler hoe om vrugtebome te snoei....more13minPlay
April 28, 2020Driesestig'n Toepassing is onlangs bekend gestel om kinders te help lees. Die toepassing gee jou die geleentheid om in enige van Suid-Afrika se landstale te leer lees. Martelize vind meer uit oor Feed The Monster....more6minPlay
April 27, 2020DriesestigGail de Waal Basson vertel vir Sue Pyler hoe om jouself voor te berei om 'n CV op te stel....more19minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.