Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.
April 27, 2020DriesestigAs jy sleg voel oor jou Covid-19 inperking, dink net hoe voel die verlate hond in 'n welsynshok. Die goeie nuus is dat daar baie hondeliefhebbers in Port Elizabeth is wat in hierdie grendeltyd gereeld gaan stap met die ingehokte honde. Mariska Spoormaker het met Craig Mostert, een van hierdie hondelopers, gesels....more11minPlay

April 24, 2020DriesestigHoe snoesig kan jy hierdie winter word? Martelize Brink gesels met 'n entrepreneur wat ná haar ervaring as 'n au pair, besef het watter waarde skaapvel as materiaal inhou. Vandag is haar pantoffels 'n gewilde item....more12minPlay
April 24, 2020DriesestigMartelize Brink gesels met Jeanneret Momberg, bestuurshoof van Visit Stellenbosch en koördineer van Stellenbosch Unite, 'n noodvoedselvoorsieningsaksie, oor hoe hulle die noodprojek van stapel laat loop het. Jeanneret het ook raad vir soortgelyke projekte in die land....more7minPlay
April 23, 2020DriesestigSuster Olivia Pharo vertel vir Sue Pyler van haar die betaal-wat-jy-kan-kliniek wat sy in Atlantis bedryf....more17minPlay
April 23, 2020DriesestigErnst Retief van Birdlife SA vertel vir Sue Pyler hoe jy voëls na tuin kan lok....more14minPlay
April 23, 2020DriesestigHoekom is dit belangrik vir 'n besigheid om te weet wat sy reputasie in die gemeenkap en by klante is? Reputation Matters het vir 'n derde jaar in 'n ry goud by die SABRE toekennings vir uitnemendheid in innovasie verower vir hulle navorsing oor 'n innovasiekonferensie. Martelize Brink wou weet hoe die navorsing werk, en hoe die bevindings besighede kan help....more8minPlay
April 22, 2020DriesestigArbeidsterapeut Marianne Kotze vertel vir Sue Pyler hoe jy kleuters se frustrasie tydens ingehokte omstandighede hanteer....more9minPlay
April 22, 2020DriesestigHaidee Muller hoor by Jan Odendaal van 'n omgewing- en gesondheidsopvoedingsprogram waar gesinne leer om saam op interessante maniere hulle eie groentetuine te begin....more10minPlay
April 22, 2020DriesestigGrant Smee gesels met Martelize Brink oor deeltitelkomplekse en die reg, veral met reëlings in die grendeltyd....more4minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.