Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA):How many episodes does Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA) have?The podcast currently has 20 episodes available.
May 22, 2020Fil. 1:12-18 - Om as ambasadeur van God bo jou omstandighede uit te styg | Leraar Gerhard BenadéFilippense 1:12 (AFR83) Ek wil hê julle moet weet, broers, dat wat my oorgekom het, juis die verkondiging van die evangelie bevorder het.... Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-Sentrum se proponent leraar vir 2020. Hy het sy teologie graad by Helderberg College verwerf en werk vir die Noordelike Konferensie van die Suid-Afrikaanse Sewende-dag Advenstiste Kerk. Eloffsdal Advent-Sentrum Webtuiste: https://www.eloffsdal.com Facebook: https://www.facebook.com/eloffsdalsda...more30minPlay
May 15, 2020Markus 9:43-49 - Ge-photoshop | Leraar Roedolf BassonMarkus 9:43 AFR33 En as jou hand jou laat struikel, kap dit af. Dit is beter vir jou om vermink die lewe in te gaan, as om twee hande te hê en in die hel te gaan in die onuitbluslike vuur... Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege....more32minPlay
May 08, 2020Johannes 17:20-26 - Die dag toe Jesus vir jou gebid het | Leraar Gerhard BenadéJohannes 17:20-26 (Afr 1933) Maar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo.... Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-Sentrum se proponent leraar vir 2020. Hy het sy teologie graad by Helderberg College verwerf en werk vir die Noordelike Konferensie van die Suid-Afrikaanse Sewende-dag Advenstiste Kerk. ...more34minPlay
April 24, 20201 Petrus 4:12-13 - Sal jy staan? | Leraar Roedolf Basson1 Petrus 4:12-13 (Afr33) Geliefdes, verbaas julle nie oor die vuurgloed van vervolging onder julle wat tot julle beproewing dien, asof iets vreemds oor julle kom nie... Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege....more34minPlay
April 17, 2020Galásiërs 6:2-5, 9-10 - Sê my, waar is die kerk? | Leraar Deon BreedtGalásiërs 6:2-5, 9-10 (Die Boodskap vertaling): Sien raak wanneer ander gelowiges swaarkry en help hulle. Tel hulle probleme op julle skouers en dra dit vir hulle. So doen julle presies wat Christus van julle verwag. Dit is immers sy wet dat julle mekaar moet liefhê.... Leraar Deon Breedt is passievol oor die evangelie van Jesus Christus en preek gereeld in die gemeentes van die Noordelike Konferensie van Sewendedag Adventiste Kerk. ...more34minPlay
April 10, 2020Sabbat Opening: Goeie Vrydag - 10 April 2020 | Leraar Roedolf BassonHoekom voel die pad net moeiliker as mens nie kerk toe gaan nie? Luister na Leraar Roedolf Basson se inspireerende boodskap. ...more3minPlay
April 10, 2020Hebreërs 13:6 - Ons vyand "vrees" | Leraar Roedolf BassonHebreërs 13:6 Daarom kan ons met alle vrymoedigheid sê: Die Here is vir my ’n Helper, en ek sal nie vrees nie; wat sal ’n mens aan my doen? Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege....more29minPlay
April 03, 2020Sabbat Opening: Om stil te word - 3 April 2020 | Leraar Roedolf BassonWat beteken dit om stil te word? In lig van die corona virus is dit wat baie mense vra. Mag leraar Roedolf Basson se Sabbat opening boodskap u versterk. ...more4minPlay
April 03, 2020Psalm 46:1-12 - Gryp God aan as jou toevlug en vrees nie | Leraar Gerhard BenadéPsalm 46:1-12God is vir ons ’n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef. Daarom sal ons nie vrees nie, al waggel die aarde en al wankel die berge weg in die hart van die see....Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-Sentrum se proponent leraar vir 2020. Hy het sy teologie graad by Helderberg College verwerf en werk vir die Noordelike Konferensie van die Suid-Afrikaanse Sewende-dag Advenstiste Kerk. Eloffsdal Advent-SentrumWebtuiste: https://www.eloffsdal.comFacebook: https://www.facebook.com/eloffsdalsdaInstagram: https://www.instagram.com/eloffsdal_advent_sentrum/?hl=en...more33minPlay
March 27, 2020Matthéüs 20: Gelykenis van arbeiders op verskillende ure gehuur | Leraar Roedolf BassonTeks: Matthéüs 20:1-14 Want die koninkryk van die hemele is soos ’n huisheer wat vroeg in die môre uitgegaan het om arbeiders vir sy wingerd te huur. En nadat hy met die arbeiders ooreengekom het vir ’n penning op ’n dag, stuur hy hulle in sy wingerd... Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege....more0minPlay
FAQs about Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA):How many episodes does Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA) have?The podcast currently has 20 episodes available.