In vandag se episode gesels die vurige Podlitiek-vier oor die Nobelprys vir Vrede, Zuma se verontagsaming van die Grondwetlikehof en die nuwe onteieningswetsontwerp.
Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!
Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek