Ep 260 Solidariteit en AfriForum skik oor BELA kragtariewe pla min vir NERSA
In hierdie episode gesels Ernst en Louis oor die Solidariteit Beweging, wat vir AfriForum insluit, se skikking met die regering oor die BELA-wet, asook NERSA se standpunt oor kragtariefverhogings.
Die Podlitiek-span bestaan uit Ernst van Zyl en Louis Boshoff.