Sign up to save your podcasts
Or

Ek ken vir Bibi al twintig jaar en elke keer wat ons kuier en gesels maak die lewe net ’n klein bietjie meer sin vir my. Bibi is nie net vreesloos in haar skryfwerk(gaan bestel haar digbundels aanlyn) maar sy deel graag haar insecurities en weet ook dat om weerloos te wees is eintlik ’n baie kragtige eienskap. Ek hoop hierdie gesprek beteken vir jou net so baie soos wat dit vir my gedoen het. Deel hom met jou mense!
Jy kan vir Bibi gaan volg op sosiale media onder @biblioteek en @bibi_slippers
Dankie aan Sony Alpha SA vir die kameratoerusting wat hierdie episode moontlik gemaak het. Indien jy opsoek is na bekostigbare kameras vir jou eie podcast of vir content wat jy wil skiet het Sony beslis die kamera vir jou - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en
 By NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
By NARRATIEF MET BOUWER BOSCH5
55 ratings

26,171 Listeners

326 Listeners

8,505 Listeners

69,629 Listeners

64 Listeners

25,513 Listeners

183 Listeners

176 Listeners

1,827 Listeners

58,206 Listeners

20,465 Listeners

3,473 Listeners

4,210 Listeners

10,235 Listeners

9,964 Listeners