Sign up to save your podcasts
Or

Eben Etzebeth (gebore 29 Oktober 1991 in Kaapstad) is een van die mees gevreesde slotte in wêreldrugby . ’n Lynstaan-reus, ’n verdedigingstoring en ’n tweeledige Wêreldbekerwenner saam die Springbokke (2019 & 2023).
Hy het in 2012 sy toetsdebuut gemaak en het sedertdien die rekord vir die meeste wedstryde deur ’n Springbokspeler vervolmaak. Van Goodwood tot wêreldverhoog. Sy pad was alles behalwe maklik.
Nou keer hy die bladsye om op sy eie lewe. In sy nuwe boek “Ten Slotte” (die Engelse weergawe: Unlocked) vertel Eben vir die eerste keer openhartig van sy reis: die kinderdae, die slytasie, die vreugdes, die pyn, die kleedkamerstories en die eer om die groen en goud te dra.
“Ten Slotte” gee ’n rou, eerlike en intense kyk in die lewe van ’n rugby ikoon. Nie net die speler nie, maar die mens agter die pak slae en die oorwinnings
"Ten Slotte" is landswyd beskikbaar by jou naaste boekwinkel.
Baie dankie aan Jonathan Ball Uitgewers wat hierdie gesprek moontlik gemaak het.
By NARRATIEF MET BOUWER BOSCH5
55 ratings

26,239 Listeners

305 Listeners

8,654 Listeners

69,545 Listeners

67 Listeners

26,021 Listeners

188 Listeners

176 Listeners

1,789 Listeners

58,836 Listeners

21,168 Listeners

3,510 Listeners

4,307 Listeners

10,114 Listeners

12,572 Listeners