Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal Afrikaans----
ONDER DIE MIKROSKOOP
Wil jy 'n paar regtige interessante goed sien?
Kyk onder 'n mikroskoop!
... 'n Mikroskoop maak alles baie groter lyk as wat dit is.
Kan jy raai wat dit is?
Dit is 'n blaar onder die mikroskoop.
Kan jy raai wat dit is?
Dit is 'n veer onder die mikroskoop.
Kan jy raai wat dit is?
Dit is sneeu onder die mikroskoop.
Kan jy raai wat dit is?
Dit is boom bas onder die mikroskoop.
Kan jy raai wat dit is?
Dit is 'n skoenlapper vlerk onder die mikroskoop.
Wat nog wil jy sien onder die mikroskoop?
----Formal English----
UNDER A MICROSCOPE
Do you want to see some really cool things?
Look under a microscope!
A microscope makes things look much bigger than they really are.
Can you guess what this is?
It is a leaf under the microscope.
Can you guess what this is?
It is a feather under the microscope.
Can you guess what this is?
It is snow under the microscope.
Can you guess what this is?
It is tree bark under the microscope.
Can you guess what this is?
It is a butterfly wing under a microscope.
What else do you want to see under a microscope?
---------------------------
Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!